+10

4 gaste

0 slaapkamers

0 beddens

0 badkamers

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1 George Road, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Santos 20 is geleë langs Santos-strand in Mosselbaai en is elke jaar 'n mekka vir walviskyk, asook 'n gunsteling vakansiebestemming onder Suid-Afrikaners dwarsdeur die jaar. Ons bied die ideale akkommodasie vir u volgende gesinsvakansie of 'n wegbreek saam met vriende.

Hierdie tweeslaapkamerwoonstel is op die eerste verdieping geleë en spog met pragtige see-uitsigte. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die slaapkamers deel 'n badkamer met beide 'n stort en 'n bad.

Die kombuis is volledig toegerus met alles wat u vir selfsorg benodig en sluit 'n wasmasjien in. Geniet 'n ware Suid-Afrikaanse ervaring deur die Weber-braai aan te steek en kwaliteit tyd saam met vriende en familie deur te bring. Die sitkamer bied gemaklike rusbanke en 'n TV met WiFi en 'n PlayStation 2. Veilige buiteparkering is beskikbaar, met 'n sekuriteitswag 24 uur per dag aan diens. Ongelukkig word troeteldiere en rook nie in die eenheid toegelaat nie.


Kamer-opset

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Point Geverifieer

Eiendomme 52

Resensies 192

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 1 George Road, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Santos 20 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 940
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 940
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 940
per nag (plek vir 4)
Bespreek

1 George Road, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeab2e6db67632c2e4c584c7375717cdc292b4ec4dbb108264da66ae8c7c206a12c14e50f76c38c6b8f451173f062651c9101?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 940 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 1 George Road Mossel Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.17811591397 22.135996073484

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang