4 gaste
0 slaapkamers
0 beddens
0 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 George Road, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Santos 20 is langs Santosstrand in Mosselbaai geleë en is elke jaar 'n mekka is vir walviskyk en regdeur die jaar 'n gunsteling-vakansiebestemming is onder Suid-Afrikaners. Ons bied die ideale akkommodasie vir jou volgende gesinsvakansie of net 'n wegbreek saam met jou vriende.
Die tweeslaapkamerwoonstel is op die eerste verdieping en spog met die mooiste see-uitsigte. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kamers deel 'n badkamer wat n stort en bad in het.
Die kombuis is volledig toegerus met alles wat jy sal benodig vir selfsorg. Dit sluit 'n wasmasjien in. Gooi 'n vleisie op die Weber-braai en geniet dié eg Suid-Afrikaanse aktiwiteit saam met vriende en familie. Die sitkamer het gemaklike banke en 'n TV metWi-Fi en Playstation 2. Daar is parkeerplek buite vir jou motor met 'n sekuriteitswag wat 24 uur aan diens is. Ongelukkig word troeteldiere en rook nie in die eenheid toegelaat nie.
Kamer-opset
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Point Geverifieer
Eiendomme 51
Resensies 190
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 1 George Road, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink Santos 20 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 George Road, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang