Santos 3
4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Munro Street, Unit 3 Santos, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Santos 3 is 'n lieflike selfsorgwoonstel op die grondvloer in die veilige Santos-kompleks in Santosbaai, 'n kort entjie van die strand af, wat dit 'n ideale opsie maak vir 'n gesinsvakansie aan die kus.
Die eenheid het 'n wenteltrap wat na bo lei en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is gemaklik gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas, sowel as 'n wasmasjien. Die aangrensende sitkamer het gemaklike rusbanke, en vir gaste se vermaak is 'n TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n patio met draagbare braaigeriewe en buitesitplek. Gaste het veilige parkering vir 1 voertuig en sal naby geriefswinkels en restaurante geleë wees.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Point Geverifieer
Eiendomme 51
Resensies 191
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Munro Street, Unit 3 Santos, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Munro Street, Unit 3 Santos, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang