4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Munro Street, Santos 37, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Santos 37 bied selfsorgverblyf in 'n woonstel langs die see in Santosbaai.
Hierdie lieflike woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dié kamer het ook direkte toegang tot 'n balkon. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en gebruik die tweede badkamer met 'n bad.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis en 'n sitarea. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware, sowel as 'n toonbank met 'n stoeltjies.
Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Skuifdeur lei na 'n balkon met braaigeriewe en 'n tafel met stoele waar gaste kan sit en die sonsondergang kyk. Daar is veilige parkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Point Geverifieer
Eiendomme 54
Resensies 195
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Munro Street, Santos 37, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Santos 37 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Munro Street, Santos 37, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang