LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+15

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Matt L
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Aug 2026

Baie lekker. Ja, dit was baie gemaklik. Geen probleme.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adam B
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Goed. Die skuifdeur van die slaapkamer na die balkon kon nie sluit nie. Kyk daarna asb. WiFi is nodig en DStv, ons is sportmense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk V
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Het lekker gebly. Kan dit aanbeveel. Woonstel is baie netjies, mooi uitsig. Het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita O
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Beautiful getaway. The flat had everything we needed! And we felt very safe staying there. The view from the balcony over morning coffee was our favourite. Will definitely go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vivian L
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2024

Skoon, goed toegerus en sentraal. Die eenheid bevat alles wat mens nodig het om te oornag, of 'n paar dae daar te spandeer. Strand en restaurante binne stapafstand. Uit die hoofstroom, lekker rustig, maar tog naby aan alles. Ek sal vir seker aanbeveel dat hulle WiFi installeer. Verder was dit hemels!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Michelle V
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
4.2
Nov 2022

Baie goed ingerigte woonstel. Goed geleë met baie mooi uitsig. Ons het ons tyd baie geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Point Geverifieer

Eiendomme 48

Resensies 226

Op LekkeSlaap 11 jaar

Antwoord gewoonlik binne 3 ure
Vanaf
R1 825
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 825
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 825
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Munro Street, Santos 38, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf31d883937b09b6b033b64280e0db2389fec92aaaf428e6f906e98e95d7f6bc8272ddac55dcdde318d2ac95e5a75b23d5c1e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 825 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 Munro Street Santos 38 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.178239300882 22.136005393918