4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 43 George Road, Unit E Beach Pavilion, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Santos Beach Pavilion E is 'n selfsorgwoonstel met see-uitsigte in Mosselbaai.
Hierdie eenheid het 2 slaapkamers en is geskik vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n ekstra lang koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n instapstort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n gastetoilet.
Die eenheid het 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, Nespresso-masjien, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste. Die leefarea het gemaklike banke en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die eenheid het 'n lieflike stoep met stoepmeubels waar gaste die see-uitsigte en sonsondergang kan geniet. Die kompleks het gemeenskaplike braaigeriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Douka Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 43 George Road, Unit E Beach Pavilion, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink Santos Beach Pavilion E het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
43 George Road, Unit E Beach Pavilion, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang