LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+12
Selfsorg in De Bakke

Santos Views 40



4 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

1 badkamer

15% AF!
Weeksdagaanbod
Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 7 Okt 2026 tot 13 Nov 2026.
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Munro Street, Santos 40, Santos Bay, Mosselbay, 6560, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Santos Views 40 is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiewoonstel in Mosselbaai. Hierdie uitnodigende toevlugsoord spog met asemrowende see-uitsigte, en is perfek vir gesinne en vriende wat op soek is na 'n ontspanne kuswegbreek.

Die woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste in 2 goed ingerigte slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. 'n Gedeelde badkamer is toegerus met 'n bad en stort. Komplimentêre WiFi is beskikbaar vir gaste se gerief.

Die oopplan-leefarea beskik oor gemaklike sitplek, 'n TV vir vermaak, en 'n volledig toegeruste kombuis met 'n ontbythoekie. Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste kan op die privaat balkon ontspan, die asemrowende see-uitsigte geniet en die gebruik van die Weber-braaigeriewe geniet.

Santos Views 40 is net oorkant die pad van die sandstrande van Santos-strand geleë en is ook gerieflik naby plaaslike winkels, restaurante en gewilde besienswaardighede geleë, wat dit 'n ideale bestemming maak vir 'n onvergeetlike verblyf.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet


Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Cherwon J
Gesin met tieners
5.0
Ek en my gesin het ons gesit by Santos 40, dis 'n lekker plek. Santos Views 40 is die beste plek om te boek en hy sit op 'n lekker spot.
Aug 2026
Marius K
Saam met lewensmaat
5.0
Was 'n lekker wegbreek, goeie en hulpvaardige mense ontmoet. Pragtige uitsig teen die strand met uitstekende kliëntediens.
Jan 2026
Susan V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik! Pragtige wstel met die mooiste uitsig op Santos Strand.
Jan 2026
Anthony V
Gesin met tieners
5.0
Awesome, sal baie graag weer wil teruggaan, probeer boek vir 22/12/26-9/01/27. Baie lekker plek en beautiful en baie skoon. Met an awesome view of the...
Sien meer
Jan 2026
Deonette M
Gesin met tieners
5.0
Waarde vir geld. Die eenheid was goed toegerus met alles wat ons benodig het, met 'n pragtige sig oor die see.
Des 2025

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Cherwon J
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Aug 2026

Ek en my gesin het ons gesit by Santos 40, dis 'n lekker plek. Santos Views 40 is die beste plek om te boek en hy sit op 'n lekker spot.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius K
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Was 'n lekker wegbreek, goeie en hulpvaardige mense ontmoet. Pragtige uitsig teen die strand met uitstekende kliëntediens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Heerlik! Pragtige wstel met die mooiste uitsig op Santos Strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthony V
Lang verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Awesome, sal baie graag weer wil teruggaan, probeer boek vir 22/12/26-9/01/27. Baie lekker plek en beautiful en baie skoon. Met an awesome view of the sea.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deonette M
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Waarde vir geld. Die eenheid was goed toegerus met alles wat ons benodig het, met 'n pragtige sig oor die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda D
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Onvergeetlike ervaring saam met my kinders. Santos 41 behoort aan my. Sal definitief weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle H
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Veilig, netjies, fantastiese uitsig, vriendelike gasvrou. Ons het heerlik gebly, die ligging en uitsig is fantasties. Die eenheid is goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanus G
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
4.4
Des 2025

Desember wegbreek vir 'n paar dae. Verblyf was goed. Woonstel netjies en goed toegerus. My afkeer was straatparkering vir my voertuig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Wendy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

Gaste dink Santos Views 40 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Spaar op jou verblyf

Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.

15% AF!
Pensioenarisaanbod
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 14 Okt 2026 tot 20 Nov 2026. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
15% AF!
Weeksdagaanbod
Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 7 Okt 2026 tot 13 Nov 2026.
15% AF!
Langtermynverblyfaanbod
Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 7 Okt 2026 tot 13 Nov 2026.

Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 20:00
Uitklok Voor 11:00
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf R1 500
15 % AF
R1 500 R1 275
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 500
15 % AF
R1 500 R1 275
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 500
15 % AF
R1 500 R1 275
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Munro Street, Santos 40, Santos Bay, Mosselbay, 6560, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ea75c1ec092456487e4cd6c6bbf685fd942f95c0b62fd996b2afef3a41ef3fb543f8f1d054da4a3dde04c144050d7748938?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 275 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 Munro Street Santos 40, Santos Bay 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.177786263803 22.135745610005
Soek in 'n groter streek