10% af Kry 10% af. Geldig vanaf 7 Mrt 2020 tot 30 Apr 2020.
Sunningdale Akkommodasie by Sardonyx | LekkeSlaap
+36

Sardonyx

Gastehuis
  • Spesiale Aanbod - Kry 10% af
  • Vanaf R700 R630 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Garden-rylaan 2B, Sunningdale, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Sardonyx is 'n moderne gastehuis in Sunningdale, net 5 minute se ry vanaf uitstekende strande vir vlieërbranderplankry, 20 minute se ry vanaf Kaapstad se middestad en 30 minute se ry vanaf die lughawe. Dit bied ook maklike toegang tot verskillende winkels en geriewe.

Verblyf word in elegant gemeubileerde gastekamers gebied, elkeen met 'n eie en suite-badkamer en 'n slim-TV met toegang tot YouTube, Netflix en DStv. Vinnige optiesevesel-internet word voorsien.

Gaste deel die gemeenskaplike kombuis, eetarea en hoofleefarea. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. 'n Wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook beskikbaar (wasgoedpryse beskikbaar). Die eetarea en leefarea is oopplan.

Buite is daar 'n lieflike onderdakstoep met sitplek en 'n sprankelende swembadarea. Daar is ook sonstoele en 'n buite-eetarea. Die eiendom word beskerm deur sekuriteitskameras en elektriese omheining en is in verbinding met 'n gewapende reaksie-maatskappy.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Garden-rylaan 2B, Sunningdale, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R700
Vanaf R630
per nag (vir 2 persone)
was R700
Vanaf R630
per nag (vir 2 persone)
was R700
Vanaf R630
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Garden-rylaan 2B, Sunningdale, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtFWG1VPJhPV8hhGymeJ1c6UHY4F1ni0UDHDaZAs0Jtkq25en8e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R700, nou Vanaf R630  per nag (vir 2 persone) 2 Garden Drive Sunningdale 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -33.814931 18.493207
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za