Saronsberg Vineyard Cottages
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 5 Jun 2024 tot 31 Aug 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 51 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waveren-weg, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 400R1 190 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Saronsberg Vineyard Cottages is aan die voet van Saronsberg geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf net buite die historiese dorpie, Tulbagh.
Die selfsorgkothuise is opgeknap en het elkeen 'n en suite-badkamer, 'n ruim kombuis, sit- en eetarea en hoë plafonne. Al 16 kothuise het kaggels en braaigeriewe wat dit ideaal maak vir die somer- en wintermaande. Linne en handdoeke word voorsien. Verlustig jou in die asemrowende uitsig, terwyl jy 'n glasie van die bekroonde Saronsberg-wyn geniet!
Aktiwiteite sluit wynproe, wandelinge, bergfietsry en voëlkyk in. Saronsberg Wine Estate is 'n unieke toevoeging tot die Tulbaghvallei se ryk erfenis.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Wynkelder
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Internet
- Skuifie-projektor
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Luciana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 103
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Waveren-weg, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
- Gaste dink Saronsberg Vineyard Cottages het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 51 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waveren-weg, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap