Sasa Safari Camp
- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 km buite Outjo op die C38, Outjo, 0000, Kunene
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 070 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Sasa Safari Camp is in die Ugabvallei in die Kunene-streek in Namibië geleë. Dis sowat 'n uur vanaf die gewilde Etosha Nasionale Park. Die safarikamp is uit natuurlike klip van die area gebou en dit skakel mooi in met die pragtige rotsformasies om dit.
Akkommodasie word in 2 bungalows, 5 2-enkelbedkamers en 'n gesinseenheid gebied. Elke ruim chalet het sy eie en suite-badkamer en dis gerieflik ingerig. Gaste het toegang tot 'n groot gemeenskaplike kombuis. Daar is gratis WiFi, gaste kan by die kantoor navraag doen.
Sasa Safari Camp bied 'n swembad wat ideaal is vir warm somersdae en daar is doendinge soos natuurwandelings en voëlkyk en gaste kan in die rustige omgewing ontspan. Gaste kan ook daguitstappies na Etosha Nasionale Park, die Himba-dorpie en 'n bewaringspark vir jagluiperds geniet.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Geen Rook Binnenshuis
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Donsie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Jaar gelys 6
Ligging
- 10 km buite Outjo op die C38, Outjo, 0000, Kunene
- Gaste dink Sasa Safari Camp het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 km buite Outjo op die C38, Outjo, 0000, Kunene
- Alle ouderdomme is welkom