+25

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Tracey V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Bushveld bliss. Absolutely amazing place to be! Beautiful view, calm and tranquil setting. House is fully equipped and spacious. Luanke and her team delivered great hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brad A
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Beautiful spacious house with fantastic views. Beautiful house was very spacious and comfortable with fantastic views. Pictures don't do it justice! It would be nice to have some poolside furniture, but apart from that, I can't think of anything I would want different.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ida R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Verblyf. Sal beslis weer kom. Heerlik gebly! Verblyf het alle verwagtinge oortref!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laetitia V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2026

Baie mooi en gerieflike huis. Ons het lekker gebly nadat ons aanvanklik nie 'n lekker aankoms gehad het nie. Moes vir 'n uur en 'n half in die hitte wag vir die sleutel van die huis. Was ook bietjie teleurgesteld toe ons uiteindelik kon ingaan, en sien die swembad is groen, maar wonder bo wonder was dit blou die volgende oggend toe ons wakker word. Die huis is baie goed toegerus. Neem net kennis dat mens net in een kamer van binne die huis kan ingaan. Die ander twee kan net van buite af ingegaan word. Om die swembad is dit regtig baie hoog en ek dink nie baie jong kinders sal daar kan speel nie. Wi-Fi sou ook nogal lekker gewees het, maar andersins was alles verder heel goed.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alfonze S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2026

Excellent and refreshing. Enjoyed my stay. Nature and the landscaping were out of this world. The views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fienie S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Sal graag weer daar wil bly. Baie lekker, net te kort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

We enjoyed the time. We did enjoy our stay, nice and quiet, and you have a lot to do in the area around you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2025

Rustig in die Bosveld met kampvuur en mooi ingerigte woonhuis en swembad. Baie lekker gekuier. Gerieflik ingerig met mooi uitsig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Frans R
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2025

Stukkie hemel. Fantastiese plek met die mooiste uitsig en goeie geriewe. Stil en rustige plekkie weg van die gejaag. Sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francina J
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2025

Rustig en ontspannend. Baie gerieflike huis en volledig toegerus. Trappe kan dalk 'n probleem wees met klein kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Luanka Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 23

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 2 250
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 250
per nag (plek vir 6)
Bespreek

224 Karee, Kranspoort Dorp, 1080, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd67da8d88236ec87510a7f368895f02fc4ce509043d088e0dc719e18ff2e50aed5263841af0646f349604d9fa40ab739b112?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 224 Karee Kranspoort Dorp 1080 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -25.41805339172 29.429330803005

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang