+25

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.


Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is.

25% AF!
Weeksdagaanbod
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2026 tot 30 Mei 2026.
10% AF!
Winteraanbod
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2026 tot 31 Jul 2026.
25% AF!
Pensioenarisaanbod
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Die spoedbeperking is 30 km/h.
Geen harde musiek word toegelaat nie en geen musiek na 22:00 nie.
Rook is binnenshuis verbode.
Moenie in die swembad spring of duik nie.
Die stoeparea is glad en gaste moet asb. versigtig wees.
Moenie vreemde voorwerpe in die toilet afspoel nie.
Respekteer asb. die bure, eienaars en ander vakansiegangers.
Moet asb. nie die diere voer deur enige brood, mielies of ander kos vir hulle uit te sit ne.
Blus alle vure om veldbrande te voorkom en moenie as om sigaretstompies in die veld gooi nie.
Moet geen plante of hout uit veld of bos verwyder nie.
Gaste moet asb. geen kos in die yskas los nie en alles verwyder wanneer hulle vertrek.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 250
25 % AF
R 2 250 R 1 688
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 250
25 % AF
R 2 250 R 1 688
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 250
25 % AF
R 2 250 R 1 688
per nag (plek vir 6)
Bespreek

224 Karee, Kranspoort Dorp, 1080, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd67da8d88236ec87510a7f368895f02fc4ce509043d088e0dc719e18ff2e50aed5263841af0646f349604d9fa40ab739b112?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 250 nouVanaf R1 688 per nag (plek vir 6) 17 5 1 5 224 Karee Kranspoort Dorp 1080 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -25.41805339172 29.429330803005

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang