We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
 by Savoy | LekkeSlaap
+54

Savoy

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 17 resensies vir Savoy
Netheid
4.1/5
Diens
3.8/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
3.8/5
Desire E - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desire E
Gesin met tieners

Skoon en goed ingerig.

Sien sterre.

Madele S - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madele S
Gesin met tieners

Very nice clean neat.

Just traveling through Clarens, would've loved to be able to make a cup of tea, there's only coffee and sugar. No milk or tea.

Pierre L - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre L
Saam met vriende

Netjies, gemaklik en gerieflik.

Netjies, gemaklik en gerieflik, maar ligging voel net 'n bietjie onveilig, hoewel ons geen probleme ervaar het nie. Sal definitief aanbeveel.

Gideon B - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon B
Saam met vriende

Uiters lekker.

Lekker fietsgery, dit was koud. Verblyf was presies reg.

Rochelle B - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Rochelle B
Gesin met klein kinders

Netjies maar het nie verwagtinge ontmoet nie.

Geen koffiemasjien of braaier soos op foto's gewys. Oulike uitleg maar definitief nie vir kinders jonger as 12! Trappe baie onveilig en oopplan.

Peter D - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant and peaceful.

We enjoyed the stay and the drive in the surrounding areas.

Luré S - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Luré S
Gesin met klein kinders

Gerieflike, skoon verblyf.

Goed ingerigte blyplek.

Charmaine S - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine S
Gesin met klein kinders

Ek sal dit aanbeveel vir mense met geen kinders nie. Dit is onveilig vir kinders.

Daar is geen omheining nie. Die parkeerarea is ook nie omhein nie. Ek was vrou alleen. Dit maak dit baie onveilig.

Anneke V - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anneke V
Gesin met klein kinders

'n Familie wegbreeknaweek.

Die advertensie moes 'open plan' ingesluit het. Ons het die verblyf gekies vir my ouers asook myself, my man en klein seuntjie, met die aanname dat daar twee kamers was. My ouers moes ander verblyf gaan soek het aangesien daar geen privaatheid was nie. Die prys is nie die moeite werd vir net drie mense nie. Die reling (wel dun hout en tou) by die boonste vertrek is nie veilig vir kinders nie, dit is geldig vir die trappe ook, trappe is baie styl sonder nodige relings. Daar is 'n balk waar ek my kop 'n paar keer teen gestamp het, geen nodige waarskuwings borde nie. Die stortglasdeur het nie 'n onder rubber nie, en dus was die hele badkamer papnat. Die parkering is baie ver van die eenheid af met geen visuele sekuriteit nie.

Werner K - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Werner K
Gesin met klein kinders

Wegbreek uit die stad.

Ons het 'n heerlike langnaweek gemaak van ons kuier in Clarens. Die omgewing is pragtig en lê na aan my hart. Alhoewel ons lekker in Savoy gebly het, sal ek dit nie voorstel vir gesinne met klein kinders nie, want die boonste vlak is van so 'n aard dat die kinders met min moeite daar sou kon afval. Vir gesinne met ouer kinders, of 'n groepie vriende is dit ideaal vir 'n naweek.

Ronel D - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ronel D
Gesin met tieners

Gemiddeld.

Ons was nie ingelig oor waar of hoe om die sleutel in die hande te kry nie. Die enigste pin nr wat ek op dokumentasie ontvang het was foutief. Met ons aankoms kon ek nie die eienaar in die hande kry nie. Dit was net na 17:00 en Clarens was koud! Met 'n hengse gesukkel het ons by die laundromat toevallig iemand gekry wat ons kon help om toegang tot Savoy te kry. Ons het seker eers teen 18:00 toegang verkry. Nog steeds geen woord van eienaar nie. Toe ek hom wel in die hande kry het hy aangedui dat hy reeds al die inligting vir my gestuur het, wat nie die geval was nie en net om later uit te vind dit is vir die gaste wat volgende naweek daar gaan bly. Hy het wel telkemale om verskoning gevra (sy vrou was ook in die hospitaal) en ek het dit so aanvaar. Daar was items wat nie gewerk het nie wat ek onder sy aandag gebring het. Van dit is Saterdag herstel en hy het vir ons tuisgebakte cupcakes gebring. Daar is nog 'n paar goed wat ek onder Brian se aandag sal bring om die eenheid op te skerp om dit 'n nog beter ervaring vir die gaste te maak. Ons het dit seker nou maar net sleg gevang, sonder water, sonder krag, koud en donker, maar ek weet regtig nie of ek weer daar sal bly nie.

Gert T - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert T
Gesin met tieners

Ideale wegbreek plek vir 'n naweek.

Ons het diw oorslaap by die woonstel baie geniet. Alles was netjies en skoon.

Izak V - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Izak V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker gewees, sal weer gaan kuier.

Mense baie vriendelik.

Erika W - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Erika W
Gesin met tieners

3 ligte werk nie, toiletsitplek stukkend en geen water - teleurstellende reaksie van bestuurder op klagtes.

Sal nie weer bespreek waar hul 100 persent deposito vereis voordat jy aankom. Soek net hul geld, flou Whatsapp verskonings oor klagtes! Teleurstellend!

Savoy se terugvoer

Good day and thank you so much for your valuable comments.
Pls note that two bulbs of 22 bulbs in the unit were reported to me and i did offer immediately to replace them to which you declined as we did with toilet seat being simply loose in brand new bathroom.
The municipal water shortages ofcourse we have no control over and as soon as there was a shortage i personally brought 60litres of Oasis bottled water and dropped at your doorstep within 5 minutes.
Better service i cannot provide. The bulbs were ofcourse replaced as soon as you left.
Warm Regards.
Owner

Savoy
Enslin U - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Enslin U
Gesin met tieners

Netjies. Sentrale ligging.

Sien sterre

Riaan V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Riaan V

Was nie soos op die foto's nie, geen waaiers, geen koffiemaker.

Ligging is swak geleë bokant van Clarens, nie naby uitsig nie, blyplek is baie klein en nie geskik vir 4 volwassenes nie. 1 klein kroegyskas, klein vries/yskasspasie, geen waaiers, geen lugversorging, geen koffiemaker soos geadverteer. Alhoewel agent gereël het vir 'n draagbare lugversorger, nadat ons gekla het daaroor. Water was 'n probleem, geen water vir 2 dae, alhoewel dit 'n munisipale probleem was volgens die agent. Klein kuierarea en gras was nie eers gesny nie. Braaiers was nie skoongemaak nie en word nie skoongemaak nie. Volgens die advertensie lyk dit baie mooi, maar dit it is in 'n kompleks area met geen uitsig van Clarens nie, met ongeveer 40 woonstelle. Glad nie omhein nie. Wel 'n afdak vir jou voertuig, maar geen verdere sekuriteit nie.

Savoy se terugvoer

Good day,
We take our comments very seriously and are very shocked at this review, considering we had constant contact with you and no complaints uther than very upset over no water for two days from municipality which was the town itself. Ther IS a coffee maker and has never moved. The property is EXACTLY as per the photos.The braai was brand new and not used yet but they did not remove the old Briaa so perhaps you looked at that one. When you asked for fan, we within 5 mins brought portable aircon which we have left at the property permanently.The bar fridge is exactly as advertised as is the size of the unit and all photographs. There is 24 hour armed security posted at the under cover carport and patrolling the area, whilst there is no crime in Clarens.
The unit is EXACTLY as advertised and the most superior unit available and at this price in Clarens. Nothing is broken at the unit and again there is a coffee maker and fridge excatly as advertised and nothing different to pictures advertised.
I can only think and understand that the municipal water issue for two days upset you very much which is perfectly understandable.
This chalet offers far more than all similar chalets for far less in Clarens. garden and views are also exactly as advertised.

Savoy
Coen S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed toegerus en gerieflik.

Beddegoed en beddens uit boonste rakke.

Vanaf
R1 890
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 890
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 890
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Larola Terraces 35, Larola-straat, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7e988bdbdd920c08ee1a0c089c7f3bf464725714b22b1e06c1726c6e03a0fc065f3c8ac8d53d1f52f5b71de3911891004229?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 890  per nag (plek vir 5) 17 5 1 4 35 Larola Terraces Larola Street 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.518257033117 28.427836497553
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem