LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Saxenburg Guest House | LekkeSlaap
+27

Saxenburg Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Polkadraaipad, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ontvlug uit die geskarrel van die stad en beleef die rustigheid en atmosfeer van een van die oudste wynplase in die land. Ontwaak met 'n uitsig op Tafelberg en Valsbaai net 'n paar minute van Kaapstad se voorste besienswaardighede. Stellenbosch, Kaapstad se sakekern en die lughawe is onderskeidelik 10, 20 en 30 minute van die landgoed af. Daar is verskeie selfsorg-opsies beskikbaar om jou behoeftes te pas. Ontbyt is beskikbaar op versoek. Of jy nou reis vir sake of plesier, alleen of met familie en vriende, kom bly volgende keer in een van die veilige Kaap-Hollandse woonstelle in Saxenburg Estate. Die akkommodasie is geleë in 'n sekuriteitskompleks.

African Skye is ons grootste woonstel en bestaan uit 3 dubbelslaapkamers, 2 volledige badkamer, 'n ruim leefkamer, eetkamer-area en ruim kombuis. Dit is ideaal vir gesinne of groepe.

The Rainbow Apartment is paartjies se gunsteling. Hierdie woonstel bestaan uit 'n ruim ontvangsarea, 'n ruim slaapkamer en 'n kombuis.

The Private Collection Apartment is ideaal vir diegene wat die hele dag buite wil spandeer maar saans 'n goeie nagrus in 'n veilige en gerieflike plekkie wil hê. Dit is veral gewild onder sakereisigers.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Forelhengel

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 11 resensies vir Saxenburg Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Polkadraaipad, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap
  • Gaste dink Saxenburg Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kuilsrivier Wes-Kaap
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Polkadraaipad, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE5MzE5MDZiLWM3OTAtNGMzZS04MzI2LTU3OTRmM2U3YmRmOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 150  per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 Polkadraai Road Kuils River 7580 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -33.947054158883 18.720010989935
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!