Scarborough Hilltop House
-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 128 Hilltop Pad, , Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Scarborough Hilltop House is 'n selfsorghuis hoog teen die heuwels in 'n beskutte deel van Scarborough. Die huis spog met panoramiese uitsigte oor die see aan die voorkant en uitsigte op die berg aan die agterkant. Die huis bied slaapplek vir 6 mense.
Die huis het 3 netjiese, ruim slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer bevat 'n koninggrootte-bed. Die ander 2 kamers het elk 2 enkelbeddens. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, yskas, 'n mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser. Die oopplan-leefarea en -eetarea is ruim en het gemaklike sitplek. Daar is 'n Weber-braai (gas) en 'n losstaande braai (hout) buite. Parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir 3 voertuie.
Geniet die mooiste uitsigte hier teen die beskutte berghang. Scarborough is 'n rustige kusdorpie langs die Kaappunt Natuurreservaat en spog met 2 strande waar gaste kan branderplankry, duik, visvang, walviskyk of selfs net die asemrowende sonsondergange bewonder.
Slaapplek
’n Bespreking by Scarborough Hilltop House sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- 128 Hilltop Pad, , Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink Scarborough Hilltop House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Scarborough Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 128 Hilltop Pad, , Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom