LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Scarborough Hilltop House | LekkeSlaap
+12

Scarborough Hilltop House

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir Scarborough Hilltop House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Francois L - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois L

Ongelooflike kuierhuis.

Ek het besluit om my verjaardag met my vrou en kinders by hierdie wonderlike plek te vier. Ons het 'n heerlike wegbreeklangnaweek daarvan gemaak. Die uitsig is ongelooflik, die huis is puik ingerig en dit is die ideale plek om te ontspan en net die natuurskoon te geniet. Die stilte en rustigheid is ongekend vir ons as stadsmense en ons kon snags slaap met die geruis van die see in die agtergrond. Die nagte is pikdonker aangesien daar nie straatligte is nie. Al wat jy hoef saam te neem is jou klere. Die res is alles daar. Ek kan die huis met die grootste vrymoedigheid aanbeveel!

Maureen L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent stay.

Lovely home with a beautiful view.

Kirsten M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirsten M
Gesin met klein kinders

We had a wonderfully relaxing time at the Hilltop House.

What a wonderful place to relax and unwind. The views are incredible. The puzzles mind blowing. This home has everything you could possibly want for a short or long stay. We’ll definitely be back.

Elmari B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmari B
Saam met vriende

Mooi vir myle!

'n Pragtige, gemaklike en ontspannende huis met uitsigte vir myle aan alle kante. Wonderlike aktiwiteite oral rondom en die plaaslike delis en restaurante is puik! Kan nie wag om weer te gaan nie!

Marie-lyn M - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marie-lyn M
Saam met vriende

Spectacular view, worth every penny, location perfect.

Comfortable, friendly, near good food, beaches, nature, mountain behind and sea in front. Would certainly return. A comfortable distance from everything that matters.

Chris N - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris N
Gesin met tieners

Charming holiday house feeling.

Our 6 headed family from Namibia had a pleasant stay at Hilltop House. Amazing view from top of the hill. Very peaceful homely feeling. Amazing hiking trails leading out of the back garden into the mountains with scenic views. Will definitely stay there again.

Scarborough Hilltop House's terugvoer

Many thanks for your review Chris, you are welcome back anytime
Regards,
Peter

Scarborough Hilltop House
Rieyaad A - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rieyaad A
Gesin met tieners

Asemrowende berg- en see-uitsigte.

An absolute breathtaking weekend break was had. 3 teen girls and a 1 year old with my wife and I, all share the same sentiment. Would definitely return within a heartbeat. Thank you much.

Ester G - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ester G
Saam met vriende

Die huis is die perfekte wegbreek huis asemrowende ligging met die beste vakansie gevoel.

Kan die plek vir enige iemand aanbeveel, dit is die perfekte wegbreek huis asemrowende ligging met die beste vakansie gevoel.

Scarborough Hilltop House's terugvoer

Many thanks for this very kind review.
Regards,
Peter

Scarborough Hilltop House
Annelie B - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie B
Saam met vriende

Fantasties.

Baie goeie en bekostigbare verblyf. Uitstekend!

Diana B - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diana B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful accommodation with stunning views.

Stunning views, beautiful house, clean and tidy. It's the most beautiful accommodation I have been to, would love to actually move in there. Please, if you're looking for a place to stay in and around that area, go there! It's a MUST DO! Hope to stay there again soon.

Julie W - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Julie W
Gesin met tieners

Lieflike, gerieflike en verwelkomende huis met fantastiese uitsigte. Goeie waarde vir geld.

Lieflike, gerieflike huis met fantastiese uitsigte. Gevoel van klein, ongerepte kusdorpie wat wonderlik is. Sal teruggaan.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Lovely comfortable and welcoming home with fantastic views. Good value for money.

Lovely comfortable home with fantastic views. Scarborough retains the feel of a small, unspoilt seaside village which is absolutely wonderful. I intend to return again and again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Scarborough Hilltop House's terugvoer

Many thanks for your review - come back anytime
Regards
Peter

Scarborough Hilltop House
Gemma M - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gemma M
Saam met vriende

A great house with a perfect view of beautiful Scarborough.

This house is the perfect place to stay if you are looking to get away from the business of city life. The view is spectacular and the house has everything you need. We especially loved the outdoor shower and the open-plan dining/kitchen/lounge area. It is a magical place and we will definitely be back!

Scarborough Hilltop House's terugvoer

Gemma,
Many thanks for this wonderful review - welcome back anytime.
Regards,
Peter

Scarborough Hilltop House
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 128 Hilltop Pad, , Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE2MmIyYzQzLTcwMzEtNGU4Mi05MTM2LWUwN2FhM2EwZTQyOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 128 Hilltop Road Scarborough 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.193875760502 18.375987550926
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!