6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 128 Hilltop Road, Scarborough, Cape Town, 8001, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Scarborough Hilltop House is 'n selfsorghuis hoog teen die heuwels in 'n windbeskutte deel van Scarborough. Die huis spog met panoramiese uitsigte oor die see en berg.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 unieke slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die badkamers het elk 'n stort en/of 'n bad, wasbak en toilet.
Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond en skottelgoedwasser toegerus. Daar is ook 'n gasstoof. Die oopplan-sitarea en -eetarea is ruim en bied gemaklike sitplek. Buite is daar 'n Weber-gasbraai en 'n alleenstaande braai vir houtvure. Parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir 3 voertuie.
WiFi en 'n omsetter is ook beskikbaar in die geval van beurtkrag.
Die rustige kusdorpie Scarborough grens aan die Kaappunt Natuurreservaat en daar is 2 strande waar gaste kan branderplankry, duik, visvang, walviskyk of sommer net die asemrowende sonsondergange kan waardeer.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Peter Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 128 Hilltop Road, Scarborough, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink Scarborough Hilltop House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
128 Hilltop Road, Scarborough, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang