LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Scarborough Nature Lodge | LekkeSlaap
+41

Scarborough Nature Lodge

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Watsonialaan 175, Scarborough, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Scarborough Nature Lodge is in Scarborough, 'n beskutte kusdorpie en bewaringsdorp op die punt van die Kaapse Skiereiland geleë. Scarborough vorm deel van die Tafelberg Nasionale Park wat beteken dat daar 'n magdom voetslaanroetes en avontuur-doendinge vir branderplankryers, vlieërbranderryers, bergfietsryers, klimmers en roeiers is. Gaste kan gerus die gasheer vir raad en voorstelle vra.

Die lodge beskik oor 2 nuwe eenhede, Watsonai Nature Lodge en Olive-kothuis en 2 boomtopeenhede wat teen die berg in Scarborough skuil en 'n uitsig oor die see en ongerepte strand bied. Die eenhede kan individueel bespreek word of die hele lodge kan vir 'n groep van 9 volwassenes bespreek word. Dit is 'n wonderlike opsie vir gesinsvakansies of vriendegroepe.

Geriewe op die perseel sluit 'n braai, kombuisgeriewe en WiFi in. Doendinge in die area sluit perdry, visvang, voëlkyk, wynproe, begeleide staproetes, bergfietsry, swem en wildkyk in. Begeleide wandelings na Platberg in die Baskloof Privaat Natuurreservaat op die voorstoep is ook beskikbaar. Uitstappies na Kaappunt saam met gidse is ook beskikbaar.

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Scarborough Nature Lodge
Netheid
4.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Watsonialaan 175, Scarborough, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Scarborough Nature Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Watsonialaan 175, Scarborough, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0701bc6b5b919613051a9b7635dd3ca7ed8607c76e95caaefdae27c65fb46a86bedfb3584c29218d016935f22d76b162ae05?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 174 Watsonia Lane Scarborough 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.19606 18.37583
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!