LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Schafli Manor B&B | LekkeSlaap
+13

Schafli Manor B&B

B&B

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 33 resensies vir Schafli Manor B&B
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Chumisa T - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chumisa T
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a great time.

The place is beautiful and the staff is amazing. We enjoyed our stay and will definitely come back again.

Charlene V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, kamer was perfek.

Gasvry, vriendelik, ontbyt was heerlik.

Chris E - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good all-round experience spoilt by bathroom problems.

Good value and good service. Breakfast also good. The shower/bathroom needs some ventilation as mildew is apparent in the ceiling. Also there were several big moths fluttering around in the shower.

Theonette J - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theonette J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsigte!

Ons het ons kuiertjie ongelooflik baie geniet!

Schafli Manor B&B's terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Theonette, mag julle vreugde met die kleinding se aankoms al meer groei.

Schafli Manor B&B
Heinrich W - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike uitsig oor see van die kamer vroegoggend met sonopkoms.

Baie goed gedoen met die verrassing wat hulle belowe het. Lekker rustig geslaap en lieflike uitsig oor die see vroegmôre en deur die res van die dag.

Pieter J - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige gastehuis, puik diens, baie veilig!

Ons is ontvang deur Nomsa, 'n warm, glimlag ontvangs! Ons verblyf was wonderlik, die gastehuis is puik, die diens is puik en Nomsa se ontbyt 'n wenner! Die uitsig van die pragtige gastehuis oor die see is asemrowend! Schafli Manor word hoogs aanbeveel vir die persone wat 'n onvergeetlike vakansie wil hê!

Schafli Manor B&B's terugvoer

Pieter baie baie dankie. Ek het vir Nomsa julle terugvoer vertaal en sy is so dankbaar. Ons sien julle hopelik weer. Groetnis Beulah

Schafli Manor B&B
H.J. W - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
H.J. W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstaande verblyf. Gasvrou en Nomsa was baie behulpsaam.

Die verblyf sal ek definitief aanbeveel. Ons kamer was toegerus met alles wat ons nodig gehad. Die mooiste uitsig oor die see . Die gastehuis was ook baie behulpsaam met verkoeling en braaigeriewe.

Schafli Manor B&B's terugvoer

Baie dankie Hennie dit was 'n plesier om jou hier te he as gaste. Groot voorreg ook, en ons beplan om beslis 'n Suzi Art-skildery by Schafli te kan hang...so mooi!

Schafli Manor B&B
Cheslyn S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheslyn S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful, great sea view, awesome staff and delicious breakfast.

This has surely been a marvellous experience. We had such a peaceful time it was even difficult to check out. Great staff, beautiful sea view and a delicious breakfast.

Mike D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mike D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stopover on the trip from Durban to Plett.

Great people, very helpful and the place was clean and beautifully decorated, wonderful views out to sea. Good restaurant just across the road, maybe the only restaurant in the area. Would go back.

Robyn P - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn P
Gesin met tieners

The best B&B I have ever stayed in.

We travel a lot. Schafli Manor exceeded my expectations. The rooms are beautiful and the views spectacular. I would strongly recommend it. The rooms are spacious, I loved the additional comfy chairs in the bedrooms.

Raymond H - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons sal vir seker weer vir Schafli Manor ondersteun.

Fantastiese uisig, netjiese ruim kamer, lekker stort met goeie waterdruk, lekker ontbyt. Nomsa het baie mooi na ons omgesien, ek sal vir seker weer daar gaan slaap as ons weer in Cintsa is.

Annette S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Annette S
Gesin met tieners

Vriendelike diens.

Vriendelik en behulpsaam, opsigter se kinders kan steurend raak as gaste privaatheid verwag. Aandag aan details soos bv seep, sjampoe in badkamer sal bydra tot beter diens. WiFi was swak.

Leon R - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker en waarde vir geld.

Ons verblyf was baie aangenaam. Beuhla en Nomsa is uitstekende gasvroue.

Cindy A - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Cindy A
Gesin met tieners

Disappointed.

The house is shabby, not chic. Beds and pillows really uncomfortable. Use of the common areas were denied. The ceilings in the bedroom were really horrible. No security whatsoever.

Clinton V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Clinton V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vinnige en gerieflike herberg.

Wat 'n verfrissende plekkie om die bene uit te strek. Ons het slegs 'n aand se slaapplekkie gekort, want ons was op pad meer noord. Maar die ontvangs en gerief was puik. Baie dankie!

Ashleigh K - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Ashleigh K
Saam met eggenoot / lewensmaat

"Overpriced".

Ons was vriendelik gegroet en aangewys na ons kamer. In ons kamer het 'n muwwerige reuk gehang en ek besef toe dis die mat voor die skuif deur wat nat is. Die swembad was nie skoon nie. Ontbyt was op die huis en ons vra of hulle vars of geblikte vrugte gebruik, die dame se hulle gebruik vars vrugte. Ons het geblikte vrugte gekry. Die toilet was ook half foutief en moes 'n paar keer gedraai word om te spoel. Nice view en gasvryheid, maar ek het minder betaal by 'n ander plek in Margate en steeds 'n beter, groter plek gekry.

Schafli Manor B&B's terugvoer

Good day Ashley,

Thank you for your feedback. We have called in the handyman to check and replace the toilet mechanism, and to see if there are any water leaks around the sliding door that would cause a musty smell on the Persian carpet, so thank you for pointing it out.The fruit salad is mostly fresh fruit, but we did add some canned fruit that morning, and apologise for this. I sincerely apologise that the pool was being cleaned whilst you were having breakfast, but it was necessary to clear leaves from the bottom blown in by a fairly strong wind the previous day, and other guests were using the pool that morning.

Once again thank you for your feedback, which we will use positively to enhance guest experience as much as possible.

Regards
Beulah

Schafli Manor B&B
Stephnie L - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephnie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, mooi uitsigte, vriendelike eienaar asook werkers en bestuurder.

Vriendelike eienaar asook werkers. Bestuurder was ook behulpsaam en het ekstra moeite gedoen.

Kirstin K - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kirstin K
Saam met eggenoot / lewensmaat

A tranquil piece of paradise on top of a hill with breathtaking sea views.

Modern yet rustic accommodation. Nice clean facilities all round. Rooms a little chilly in the winter, but nothing that an extra blanket couldn't help with. Lighting in the bed rooms could be improved with brighter light bulbs, especially at night. Breakfasts were simple but tasty. Nomsa was a friendly and helpful host.

Peter D - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Peter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Kamers uit die 1900's.

Schafli Manor B&B's terugvoer

Hi Peter - I am sorry about your experience and grateful for your feedback.
We will re-assess Oyster B&B room's specs on the marketing websites since it is indeed the only period-decorated room in the house, intentionally reflective of the original historic Schafli settler's farm house (smaller, more intimate and affordable than the other rooms).

We really wish to make good by extending two night's accommodation in either Bayview or Seabreeze for whenever you can break away again (these are again typical of the modern yet homely lifestyle envisaged by the architects from renowned firm Leon Louw who re-modelled the historic Schafli settlers house).
regards
Beulah and Nomsa

Schafli Manor B&B
Steve M - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en gasvry.

Die uitsig van ons kamer was lieflik. Die ligging is aangenaam en die verblyf baie gerieflik. Gasvryheid was baie goed. Nomsa het na ons elke behoefte omgesien. Sekuriteit was heel voldoende. Ons kan dit aanbeveel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very comfortable and hospitable.

The view from our room was lovely. The location is pleasant and the accommodation very comfortable. Hospitality was great. Nomsa looked after our every need. Security was quite adequate. We would recommend it.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Elbie B - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elbie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek om te ontspan, kort rit van Oos-Londen af, awesome ontbyt. Vriendelike personeel.

Doen jou huiswerk. Klub het 'n awesome restaurant. Selfsorg is ideaal vir 'n gesin as jy wil ontspan en braai.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Perfect to relax, short drive from East London - awesome breakfast. Friendly staff.

Do some homework. Club awesome restaurant. Self-catering ideal for the family if you want to relax and braai.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Alinda L - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alinda L
Saam met vriende

Vriendelike, gasvrye en behulpsame mense.

Sien die sterre.

Annelize C - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf en diens.

Pragtige gastehuis met die mooiste see-uitsig en 'n massiewe grasperk. Alles is skoon en daar is heeltyd skoonmakers wat skoonmaak en sorg dat alles netjies is. Die ontbyt was heerlik en die restaurant oorkant die pad (C Club) het heerlike seekos en die beste pizza. Ons sal verseker weer teruggaan!

Zyrilla V - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zyrilla V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam netjies en lekker rus.

Goed geleë, stil en rustig.

Talita V - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wens ons kon langer bly.

Schafli se gasheer JJ is baie verwelkomend en oorweldig mens met sy gasvryheid. Die gastehuis is baie oulik gemeubileer, maar van die banke in die leefarea lyk 'n bietjie moeg. Die uitsig is besonders van die kamers en die leefarea af. Ons kamer was groot en gemaklik. Daar is verskeie ontbyt keuses wat smaaklik voorberei word. The C Club restaurant is stapafstand en word sterk aanbeveel. Ek sal beslis weer by Shafli Manor bly.

Pieter B - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek

Het heel tuis gevoel en ons tyd daar baie geniet. Pragtige uitsig en huis. Sal verseker weer gaan kuier. Kort bietjie aandag aan die "maintenance". Ons plafonwaaier het nie gewerk nie en en gordynrelings was aanmekaargeplak met wit elektriese tape. Alles net 'n paar goed wat maklik uitgesorteer kan word.

Loraine R - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Moeite gedoen om die kamer reg te kry vir die bruidspaar.

Ria R - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige B&B met 'n heerlike kamer en 'n wonderlike uitsig op die see!

Ons het ons verblyf vreeslik geniet in die pragtige, kunstige Schafli Manor. Ons kamer het 'n lieflike uitsig op die see gehad en ons het al die voëls wat die tuin besoek het, baie geniet. Ek het ook vreeslik baie gehou van die rustigheid van die omgewing. Sal weer hierheen kom.

Karen H - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karen H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulike, gasvrye plek!

Baie oulike plekkie! Sal dalk net lugversorging vir die kamer aanbeveel.

Jonathan O - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

A home away from home.

The guesthouse is absolutely beautiful. The managers are extremely accommodating. The area is peaceful with gorgeous views.

Chris P - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideaal om te ontspan, naby maar tog weg van die see.

Baie bederf deur gasvrye en aangename gasheer en vrou, JJ en Freda. Hulle het uit hul pad gegaan om ons so tuis moontlik te laat voel en die hele huis, insluitende die kombuis was tot ons beskikking. Die ruim huis en groot erf gee jou privaatheid. Fantastiese uitsig oor die see. Huis is in stil woonbuurt en oorkant goeie restaurant.

Edith J - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edith J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi ruim kamer met wonderlike uitsig.

Baie hartlik ontvang en onmiddellik tuis gevoel! Kamer is pragtig gemeubileer, ruim met lekker stoele voor skuifdeur om die uitsig te geniet. Badkamer en stort baie aangenaam. Ons het so lekker tuis gekuier en net boek gelees toe dit reënweer was. Ek sal dit beslis vir enigiemand aanbeveel!

Lindy S - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lindy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam, uitsig mooi en baie rustig en vreedsaam.

Baie mooi uitsig. Dis 'n baie rustige omgewing en ideale wegbreek van die stad!

Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heron Loop 540, Cintsa, 5275, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRkN2U2MTgzLTVlOGItNGJmOS1iNWI3LWExMjAzZmU5NjEwOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 540 Heron Loop Cintsa 5275 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -32.820247 28.112794
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!