Schafli Manor Wild Coast
Beskrywing
Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, of twee enkelbeddens met 'n en suite-badkamer wat 'n stort het. Die tweede slaapkamer het twee enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed met 'n en suite-badkamer wat 'n stort het. Dit is semi-oopplan en het 'n sitarea, -eetarea en kombuis. Die twee kamers het toegang na mekaar toe en 'n deur wat kan sluit tussen-in, en ook 'n tweede ingang. Die oopplan-leefarea het ’n kombuisie, sitplek en twee banke. Dit lei na ’n ruim stoep met braaigeriewe, asook die grasperke. Hier is pragtige see-uitsigte.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Gaste moet hulle eie swemhanddoeke bring.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die selfsorg-eenheid se hoofslaapkamer het ’n koninggrootte-bed met 'n aparte aantrekkamer en 'n en suite-badkamer met ’n stort. Die tweede kamer is semi-privaat tot die oopplan-vertrek en het drie enkelbeddens waarvan een as sitplek dien. Daar is 'n en suite-badkamer en 'n deur tussen die hoofslaapkamer en die aantrekkamer en en suite-kamer. Die oopplan-leefarea het 'n kombuisie, sitplek en ’n bank. Dit lei na ’n stoep met braaigeriewe asook die grasperke.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Gaste moet hulle eie swemhanddoeke bring.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die selfsorg-eenheid is oopplan en het ’n hoofslaapkamer-hoekie wat ’n badkamer met ’n hoekstort-oor-bad het. Die tweede slaapkamer het drie enkelbeddens waarvan een ekstra lank is, ’n inloop klerekas en 'n en suite-badkamer met ’n stort. Die oopplan-leefarea het ’n kombuisie, sitplek en ’n bank. Dit lei na ’n stoep met braaigeriewe asook die grasperke en tuine.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Gaste moet hulle eie swemhanddoeke bring.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 14 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Heron Loop 540, Cintsa-Oos, 5275, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom