LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+87
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Schaftplaas, R45, Langebaanweg, 7375, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Schaftplaas is net 20 km vanaf Langebaan, en bied gaste die geleentheid om die atmosfeer en ongekunstelde bekoring van 'n egte Weskus-plaas te ervaar. Dit bied terselfdertyd die styl en elegansie wat vereis word om gaste se verblyf onvergeetlik te maak.

Verblyf word in 5 luukse selfsorg-kothuise aangebied. Gaste sal mal wees oor die ouwêreldse bekoring en unieke karakter van elke kothuis. Elke kothuis het 'n gemaklike bed, 'n toegeruste kombuisie met 'n gasstoof en 'n mikrogolfoond, 'n knus sitarea en 'n onderdakstoep met 'n tafel en stoele. Linne, handdoeke en basiese geriewe word voorsien.

Die kothuise deel 'n gemeenskaplike braai-area en tuin. Aparte braaidromme en braai-areas is ook beskikbaar.

Geriewe op Schaftplaas sluit 'n privaat kroeg-area vir gaste, 'n konferensiesentrum, en geriewe vir troues en ander funksies vir tot 200 gaste in.

Aktiwiteite in die omgewing sluit perdry, visvang, die Groot 5, voëlkyk, fietsry, wildritte, wildbesigtiging, begeleide staptogte, bergfietsry, swem en tennis in.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Gail W
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome and fantastic. It was peaceful and calm, the host was helpful when I needed assistance.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2026
Ken M
Saam met lewensmaat
5.0
Billike prys, goeie selfsorg wegbreek. Ons het baie lekker hier gebly. As jy van op die plaas hou, dan is hierdie die plek vir jou. Daar is alles wat ...
Sien meer
Jul 2026
Liana M
5.0
Rustig, veilig en pragtige omgewing. Schaftplaas was 'n uitstekende keuse om bietjie te ontsnap en die rustigheid van die plaaslewe te ervaar. Dit was...
Sien meer
Jul 2026
Megan M
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful. Peaceful place to stay to get away from busy life. Will happily stay longer.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2026
Bernice J
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, netjiese plek en veilig. Die akkommodasie was netjies en veilig. Baie rustig, as jy dink aan plaaslewe, is dit net die plek vir jou. Gasvrou w...
Sien meer
Apr 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Alida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Schaftplaas, R45, Langebaanweg, 7375, Wes-Kaap
  • Gaste dink Schaftplaas het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Schaftplaas, R45, Langebaanweg, 7375, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqSBubnHaWfwzdVwuOE78qiYvTYbC2q5gLdnqYF0iNn0389F6sh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 51 5 1 5 Schaftplaas R45 7375 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.018062 18.169166
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang