Schooner House
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Markstraat 4, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Vanaf R760 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Schooner House, voorheen bekend as Gansbaai Boarding Lodge is sentraal in Gansbaai geleë en het 'n uitsig oor die hawe. Dit is onlangs gerestoureer en bied gerieflike verblyf aan sake- en ontspanningsreisigers.
Verblyf word in gastesuites met slaapplek vir 2 tot 4 gaste gebied. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die eenhede het 'n yskassie, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale.
Hierdie verblyf is stapafstand vanaf restaurante, kroeë en winkels en naby verskeie aktiwiteite wat haaihokduik tussen grootwithaaie, walviskyk, visvang, wynkelders en strande insluit.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Derick Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- Markstraat 4, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Schooner House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Markstraat 4, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap