Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Schoongezich Gastehuis

B&B
  • Kapasiteit: 45 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schoongezicht-straat 39, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 030 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Schoongezich Gastehuis bied oornagverblyf in die hartjie van Pretoria-Oos en is ideaal vir enkelreisigers, paartjies, sakereisigers of gaste wat 'n konferensie op die perseel moet bywoon.

Dié gastehuis bied verblyf in 15 kamers wat elk slaapplek vir 3 gaste het. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Ander geriewe in die kamer sluit 'n koffiestasie, yskassie, tee- en koffieskinkbord, 'n TV met DStv en gratis WiFi in. Gaste het ook toegang tot die lowerryke, groen tuin en die gemeenskaplike eetarea waar ontbyt geniet kan word.

Veilige parkeerplek en braaigeriewe is op die perseel beskikbaar. Hierdie gastehuis is geskik vir intieme aandetes, teemaaltye, ontbyte, werksgroepe, seminare en bekendstellings vir tot 'n 100 mense.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Jaar gelys 6

Ligging

  • Schoongezicht-straat 39, Pretoria, 0181, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 030
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 030
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 45 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schoongezicht-straat 39, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb3a4f415c6d5cabf9170785388709613755813a084344043d21ff9876262bbc708768dcb5f88cd00093d787987edd1bcc6b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 030 per nag, vir 2 mense 39 Schoongezicht Street Pretoria 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.815647 28.255149
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem