Schoongezicht Guesthouse
Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 13 Jun 2024 tot 21 Jun 2024.
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elandweg Schoongezicht 2, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 750R1 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Schoongezicht Guesthouse bied lieflike oornagverblyf in die pragtige Durbanville, Kaapstad. Dit is ideaal vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Dié gastehuis bied verblyf in 6 kamers met privaat badkamers. Elke kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed. Die gesinseenheid het 2 enkelbeddens vir kinders. Die badkamers het 'n stort óf 'n bad en 'n stort. Die kamers het gemaklike beddens, sagte duvets, skoon linne en privaat ingange. Al die kamers bied bykomende geriewe soos tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV en gratis WiFi. Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Verder is daar 'n knus gastesitarea met gemaklike sitplek.
Buite is daar 'n stoep met sitplek en die verblyf het ook 'n groot tuin, braaigeriewe en 'n swembad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Colett Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 112
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Elandweg Schoongezicht 2, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Durbanville Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elandweg Schoongezicht 2, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap