Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Schoongezicht Holiday Accommodation

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Cathleeen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 20 resensies vir Schoongezicht Holiday Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Miranda B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miranda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik, puik, puik!

Ons blyplek was gerieflik met alles wat mens nodig het om lekker vakansie te hou. Uiters skoon en netjies met pragtige dekor. Die bed slaap lekkerder as ons sn by die huis! Die see is letterlik 'n klipgooi ver met 'n wandelpad al langs die pragtige kuslyn. Die eienaars is tops! Hulle kan nie genoeg doen om hul gaste tuis te laat voel nie. Ons het as vreemdelinge daar aangekom en weggegaan as vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schoongezicht Holiday Accommodation se terugvoer

Baie dankie Miranda vir jou positiewe terugvoer m.b.t. jou verblyf in Zuiderzee. Dit was vir ons 'n baie groot voorreg om jou te kon ontmoet en te huisves.

Schoongezicht Holiday Accommodation
Henrita J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henrita J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf en gasvryheid van die eienaars is van hoogs gehalte.

Die verblyf was van uitstekende gehalte en die diens was puik. Die vriendelikheid en gasvryheid van die eienaars is uit die boonste rakke. Sal beslis weer van die akkommodasie gebruik maak. Dis regtig 'n pragtige blyplek en die moeite werd om te bespreek. Het ons verblyf baie geniet. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Etienne J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onverbeterlik, fantasies!

Schoongezicht is 'n fantastiese verblyfplek, baie skoon en netjies, puik toegerus, perfekte ligging, met wonderlike gasvrye eienaars. Ons sal beslis weer daar gaan kuier en kan dit ten sterkste aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schoongezicht Holiday Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoer, Etienne. Ons waardeer dit opreg. Praat vorentoe.

Schoongezicht Holiday Accommodation
Marelize M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier, sal definitief volgende keer langer kuier.

Puik, puik, puik. Nog die lekkerste en skoonste plekkie waar ons al tuis gegaan het. Kan dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schoongezicht Holiday Accommodation se terugvoer

Baie dankie Marelize vir jou positiewe terugvoering. Ons was bevoorreg om jou te kon huisves. Vertrou ons sien mekaar weer.

Schoongezicht Holiday Accommodation
Mareli V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mareli V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf en gasvrye gashere.

Die gashere is uitstekend. Ons is hartlik ontvang en het dadelik tuis gevoel met al die lekker bederfies. Die eenheid se dekor is pragtig met alles wat mens nodig het om jou verblyf onvergeetlik te maak. Ons kan definitief die plekkie aanbeveel. Baie dankie vir jul gasvryheid. Ons gaan vir seker weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schoongezicht Holiday Accommodation se terugvoer

Baie dankie Mareli, dit was 'n voorreg om jou te huisves! Nogmaals baie dankie vir die uiters skoon en netjiese agterlaat van Zuiderzee!
Philip en Cathleen

Schoongezicht Holiday Accommodation
Anneke V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke V

Uitsonderlike verblyf.

Cathleen en Philip is uitstekende gashere, hulle het ons hartlik ontvang en ons tuis laat voel. Hulle het ons verblyf baie spesiaal gemaak. Die eenheid is smaakvol en duursaam gemeubileerd, daar is absoluut alles wat jy nodig het. Ons het heerlik gerus en lekker gekuier, lekker op die stoep gesit en vir die see gekyk. Ons kan die plekkie definitief aanbeveel, ons gaan beslis weer terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cheryl K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly hosts, impeccably clean and safe.

Wonderful. Amazing decor. Completely safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Niks om oor te kla nie, alles was puik (selfs die weer)!

Ons verblyf by Schoongezicht was baie aangenaam. Die woonstel was baie netjies en goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonet B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Ons het baie lekker gebly, pragtige plek met seeuitsig en die branders kon gehoor word. Phil en Cathleen het ons baie welkom laat voel, uit hul pad gegaan om ons verblyf een van ons onvergeetlike vakansies te maak. Hulle is pragtige mense en ons het baie lekker gekuier. Ek sal beslis die plek aanbeveel. Een van die juwele langs die see en baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schoongezicht Holiday Accommodation se terugvoer

Sonet en dankie vir julle positiewe kommentaar, ons waardeer dit opreg! Hoop ons sien julle weer!

Schoongezicht Holiday Accommodation
Estelle V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek met mooi see uitsig.

Die woonstel is pragtig, baie netjies en skoon. Daar was ook lekker bederfies soos beskuit en sjokolade. Voorwaar 'n uitstekende wegbreekplek met 'n mooi uitsig op die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schoongezicht Holiday Accommodation se terugvoer

Baie dankie Estelle. Hoop ons sien julle binnekort weer.

Schoongezicht Holiday Accommodation
Louis T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly.

Netjiese plekkie met skoon, vars beddegoed en handdoekies. Ons het dadelik tuis gevoel. Oom Phillip en tannie Cathleen is wondelike hartsmense wat uit hulle pad gaan om mens gemaklik en tuis te laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schoongezicht Holiday Accommodation se terugvoer

Dankie Louis. Julle is model gaste! Hoop ons sien julle weer!

Schoongezicht Holiday Accommodation
Karien S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien S
Gesin met klein kinders

Uitstekend!

Beste verblyf waarvoor ons kon vra. Baie skoon en netjies met alles wat mens nodig het. Oom Philip en tannie Cathleen is 'n wonderlike gasheer en -vrou. Sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schoongezicht Holiday Accommodation se terugvoer

Baie dankie Karien, vir jul positiewe kommentaar en terugvoering! Duisend dankies dat julle Schoongezicht in so n netjiese toestand agtergelaat het. Julle was voorwaar model gaste.

Schoongezicht Holiday Accommodation
Lize D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onbeskryflik.

Phillip en Cathlene het ons met ope arms ontvang. Hulle is die mees gasvryste, vriendelikste mense. Die plek is puik! Die uitsig asemrowend. Mooi, stil en rustig, ons het so lekker ontspan. Dit is alles en meer as wat 'n mens nodig het. Die plek is uiters goed toegerus, so mooi netjies en skoon. Dit was soos 'n stukkie Hemel op Aarde vir ons die week! Baie dankie vir al die bederf. Julle sien ons definitief gou weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schoongezicht Holiday Accommodation se terugvoer

Wat 'n vreugde om julle te kon ontmoet. Jul positiewe belewenis van Jongensfontein en Schoongezicht is waarna ons streef. Sien julle hopelik spoedig weer.

Schoongezicht Holiday Accommodation
Christine T - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine T

Phillip en Cathleen verwelkom jou hartlik opreg, dat jy soos familie voel. Baie behulpsaam. 'n Netjiese, gerieflike, skoon plekkie met alles wat jy nodig het.

Pragtige uitsig. Wandelpad langs die see. Voorwaar 'n plek waar jy kan afskakel en rus. Waarde vir jou geld. Sal beslis aanbeveel. Baie dankie vir alles, ons sal beslis weer terugkom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schoongezicht Holiday Accommodation se terugvoer

Baie dankie Christene en Kobie vir julle positiewe terugvoer oor Scoongezight. Ons raak telkens opgewonde en is opreg dankbaar as ons gaste Scoongezicgt positief ervaar en beleef. Dankie vir nog twee liewe vriende in ons lewens.

Schoongezicht Holiday Accommodation
Attie B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Attie B
Gesin met tieners

Baie lekker gebly, alles is daar wat jy benodig. Stunning uitsig.

Eienaars is baie, baie gawe mense, plek is uiters skoon en netjies. Baie veilig, stilte, rustigheid. Sal dit 100% aanbeveel vir die persoon wat die stilte en uitsig oor die see waardeer. Goeie boek of leesstof is 'n moet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schoongezicht Holiday Accommodation se terugvoer

Baie dankie dat julle Schoongezicht gekies het. Julle was wonderlike gaste wat alles waardeer en die plek in 'n onverbeterlike toestand agter gelaat het.

Schoongezicht Holiday Accommodation
Morne P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne P
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly. Die verblyf is baie netjies en goed toegerus. Die see-uistig is asemrowend mooi.

Die verhuurders van die verblyf is uiters gaaf en tegemoetkomend. Hulle diens is puik. Vars beddegoed en handdoeke en skoon braairoosters elke oggend is maar net 'n paar van die voordele.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schoongezicht Holiday Accommodation se terugvoer

Ons is opreg dankbaar dat julle die fasiliteit so positief beleef het, dit was n voorreg om julle te ontvang!

Schoongezicht Holiday Accommodation
Marna E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was heerlik rustig!

Cathleen was 'n uitstekende gasvrou en baie bedagsaam. Sal definitief weer daar oorslaap vir sielerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schoongezicht Holiday Accommodation se terugvoer

Baie dankie Marna, dat julle Schoongezicht gekies het. Dit was 'n voorreg om julle as gaste te hê. Glo dat ons julle weer sien.

Schoongezicht Holiday Accommodation
Frances K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frances K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Die mees vriendelike, bedagsame mense wat die plekkie verhuur en alles is net uit boonste rakke by die plek. Sal dit beslis weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schoongezicht Holiday Accommodation se terugvoer

Dit is net 'n voorreg om julle as gaste te kon ontvang. Julle is twee aangename heerlike mense. Hoop ons sien mekaar weer spoedig.

Schoongezicht Holiday Accommodation
Mac M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mac M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Begin met 'n hartlike ontvangs vanaf die Potgieters. Akkommodasie was uit die boonste rake met meer as wat ons verwag het.

Ons het die volgende gekry met ons aankoms; skoon en pragtige akkommodasie, verwelkomingsdrankie en lekkers, tuisgebakte beskuit met tee- en koffiegeriewe, braaihout, blitz, roosters, lapservette en nog meer. Die gasheer en gade was baie vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schoongezicht Holiday Accommodation se terugvoer

Mac en Annerie, Ons is opreg dankbaar dat julle Schoongezicht positief beleef en waardeer het. Ons glo en vertrou dat ons julle weer sal sien. Julle was gaste duisend!

Schoongezicht Holiday Accommodation
Piet S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Fantastiese, gasvrye mense. Pragtige verblyf (net soos op foto's) uit die boonste rakke. Mooiste see-uitsig-woonstel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schoongezicht Holiday Accommodation se terugvoer

Baie dankie Piet en Rene. Dit was 'n voorreg om julle as gaste te hê. Maak weer so.

Schoongezicht Holiday Accommodation
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bieto-laan 6, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12ce2a7e461e847205c9383da8b94cc14bf7405f9c9c2b72825647d2ed983bb29579063806c735afb3a625759c96c7aa1046?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 6 Bieto Avenue Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.42576300866 21.342800418771
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem