LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Schroderhuis Guest House | LekkeSlaap
+53

Schroderhuis Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 64 resensies vir Schroderhuis Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Daan D - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, goed toegerus, vriendelike personeel, ook goed geslaap.

Baie netjiese plek, kamers baie goed, dit is ongelukkig teenaan die N14 en die voorste kamers hoor maar die padlawaai deur die nag, andersins beveel ons dit sterk aan.

Schroderhuis Guest House's terugvoer

Baie dankie dit was net n plesier om julle by ons te hê.

Schroderhuis Guest House
Ignus S - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ignus S
Gesin met tieners

Bestuurderes Monique het uit haar pad gegaan om ons verblyf baie spesiaal te maak!

Heerlike nag se rus, wens ons kon nog 'n aand bly. Pragtig ingerig, hierdie 4-ster gesinswoonstel. Hoofslaapkamer en kinders se kamer met 2 enkelbeddens, lekker gesellige sitkamer en kon die kombuis goed benut. Schroderhuis Guest House sal ons weer sien, dan braai ons in die goed ingerigte stoepbraaier.

Schroderhuis Guest House's terugvoer

Baie dankie Ignus vir die resensie.
Dit was net 'n plesier om jul te huisves en akkommodeer. Ons hoop om jul gou weer te sien, dan kan jul lekker braai en kuier by ons.

Vriendelike Groete,
Monique

Schroderhuis Guest House
Anna-marie F - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie F
Saam met vriende

Goeie ligging.

Netjies, goed toegerus en 'n goeie ligging vir oornagreisigers.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Great location.

Neat, well equipped and at a great location for overnight travellers.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Esme E - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme E
Enkelreisiger

Baie gerieflike oornag.

Schroderhuis het alles wat nodig is vir 'n heerlike oornagverblyf.

Schroderhuis Guest House's terugvoer

Baie dankie was aangenaam om jou hier te he.hoop om jou gou weer te sien. Pas jouself mooi op en bly gesond

Schroderhuis Guest House
Izak G - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Izak G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens en waarde vir geld.

Ideaal geleë vir reisigers op pad Namibië toe.

Ronald M - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronald M
Saam met vriende

Stayed overnight. Very comfortable.

Clean and good value.

Schroderhuis Guest House's terugvoer

Thank you much appreciated, hope to see you soon
Regards
Moniqu

Schroderhuis Guest House
Tianca S - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tianca S
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld, baie skoon en netjies.

Oorgeslaap op pad Paternoster toe. Sal beslis weer daar oorslaap.

Godwell V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Godwell V
Gesin met klein kinders

Kalm omgewing en baie rustig.

Uitstekende dienste.

Leeann V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leeann V
Saam met vriende

Gemaklike verblyf.

Ons het baie lekker almal saam gebly en dit is so naby alles.

Andre B - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B

Perfekte gastehuis.

Pragtige gastehuis, goed geleë met skoon en mooi kamers. Die kombuis is goed ingerig en die braaigeriewe by die swembad is uitstekend. Die personeel en eienaars is baie vriendelik en laat 'n mens onmiddellik tuis voel. Die swembad is skoon en die WiFi werk goed.

Schroderhuis Guest House's terugvoer

Baie dankie vir sulke mooi terugvoering, ons hoop om julle gou weer te sien.

Schroderhuis Guest House
Frederick A - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld baie netjies en gasvry.

Sien sterre.

Schroderhuis Guest House's terugvoer

Baie dankie julle,
Hoop julle kom kuier gou weer.

Schroderhuis Guest House
Andre V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome plek.

Hierdie gastehuis is beslis 'n moet vir toekomstige reisigers. Ideaal geleë en netjies. Beslis die moeite werd om te oornag.

Schroderhuis Guest House's terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer.

Schroderhuis Guest House
Arthur W - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Arthur W
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Ek sal graag will hê dat dat meer braaigeriewe beskikbaar gestel word. Soms moet jy vroeg braai om die ander te akkommodeer en dis nie altyd lekker om vroeg te braai nie. Maar dit was lekker, sal weer gaan.

Theron V - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theron V
Gesin met klein kinders

Gerieflik, netjies en goed toegerus.

Gerieflike verblyf, mooi netjies en skoon.

Schroderhuis Guest House's terugvoer

Baie dankie vir julle mooi terugvoer, hoop om julle gou weer te sien.

Schroderhuis Guest House
Nic H - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nic H
Gesin met tieners

We had a great stay - Friendly personel.

We had a great stay at Schroderhuis. A little noisy with the main road running pass the guest house with big trucks through the night. Maybe some update on self catering utensils.

Schroderhuis Guest House's terugvoer

Thank you for your review.

Schroderhuis Guest House
Yvette V - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette V
Gesin met tieners

Gerieflike waarde vir geld verblyf.

Ons het heerlik oornag. Die eenheid was skoon en netjies en het voldoen aan al ons vereistes. Sal dit beslis aanbeveel.

Schroderhuis Guest House's terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer, sien uit na julle volgende besoek.

Schroderhuis Guest House
Yolandi H - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Yolandi H

Niemand op die perseel vir toesig nie.

Ongelukkig was daar 'n ander groep gaste wat vreeslik geraas en gekuier het tot 03:00 in die oggend. Het probeer skakel maar niemand het reageer op die versoek om hulle te probeer stilmaak nie - kry die idee geen personeel bly self op die perseel nie en dus kry versoeke nie aandag nie. Die lugversorger in die familiekamer ook in die nag op die bed gedrup. Andersins ’n skoon fasiliteit.

Schroderhuis Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, ons is vreeslik jammer vir die ongerief wat julle ondervind het. Ons hanteer enige terugvoering tot ons voordeel om seker te maak ons verbeter in kliëntediens.

Schroderhuis Guest House
Suné S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suné S
Gesin met klein kinders

Pragtige gastehuis. Baie gasvry.

Uitstekende ligging in Upington. Sal weer 'n draai maak. Gasvrye mense, baie welkom gevoel.

Schroderhuis Guest House's terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoering, hoop om julle gou weer te sien.

Schroderhuis Guest House
Natasha B - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha B
Gesin met tieners

Wonderlike kuier.

Dankie Schroderhuis! Ons het baie lekker gekuier. Vriendelike diens, baie mooi plekkie. Sal beslis die plekkie weer besoek.

Wilrie F - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilrie F
Gesin met klein kinders

Absoluut netjies, sal weer teruggaan!

Staff is vriendelik, swembad skoon, hout reg vir die braaivleisvuur. Aircon was heerlik! Skoon en netjies, sal definitief weer daar stop vir 'n nag of 4.

Eckbert G - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eckbert G
Gesin met tieners

Ek het baie tuis gevoel.

Sal enige tyd weer daar bly. Kamers is baie netjies en skoon. Wat ek waardeer is dat hulle die moeite doen om seep en sjampoe uit te sit. Net een klagte, hoekom kan hulle nie ordentelike Nescafé gee in plaas van Ricoffy nie?

Schroderhuis Guest House's terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoering, hoop ons sien julle gou weer, ons sal aandag gee die versoek.

Schroderhuis Guest House
Shanice O - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanice O
Saam met vriende

Was wonderlik.

Gastehuis was netjies en diens was goed. Het baie lekker saam met my vriendinne gekuier.

Schroderhuis Guest House's terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer, hoop om julle gou weer te sien.

Schroderhuis Guest House
Saretha F - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Saretha F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plekkie baie netjies, en gasheer vriendelik, maar die konstante geraas van verkeer(trokke) was baie steurend.

Geraas van verbygaande verkeer is baie steurend.

Schroderhuis Guest House's terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering.

Schroderhuis Guest House
Carin S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was goed, net ongemaklik geslaap

Kry asb. ander kussings, dit was kliphard en te dik. Verder alles puik

Schroderhuis Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, ons maak werk van u voorstel.

Schroderhuis Guest House
André G - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
André G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf. Kan hierdie plek beslis aanbeveel.

Gerieflik geleë. Gasvrye ontvangs.

Ansunette S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansunette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Die diens is uitstekend!

Schroderhuis Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, altyd goed om te hoor van ons kliente.

Schroderhuis Guest House
Ansunette S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansunette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties..

Hulle diens is puik!

Schroderhuis Guest House's terugvoer

Baie dankie dat vir die resensie, hoop om julle gou weer te sien.

Schroderhuis Guest House
Joe K - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joe K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie tevrede.

Vyfster diens en kwaliteit. Alles netjies, skoon en aan te beveel. Vriendelik ontvang en ontbyt uit die boonste rakke. Ons kan oor niks kla nie, baie dankie.

Schroderhuis Guest House's terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoering, hoop om julle gou weer te sien. Groete
Schalk

Schroderhuis Guest House
Romy D - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Romy D
Besigheidsreis

Comfortable stay.

Would recommend the Schroderhuis Guest House for a lovely stay.

Schroderhuis Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die resensie, ons hoop om gou weer van julle te hoor.
Groete
Schalk

Schroderhuis Guest House
Andra B - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andra B
Besigheidsreis

Goeie waarde vir geld.

Ek was verbaas om die kwaliteit van verblyf te sien vir 'n baie billike prys. Die kamers is netjies en luuks genoeg vir n lekker bly.

Schroderhuis Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die resensie, hoop ons sien julle gou weer. Schalk

Schroderhuis Guest House
Suzi K - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzi K
Saam met vriende

Ons was aamgenaam verras met Schroderhuis Guest House en ons het heerlik gebly. Kon net nie kans kry om te swem nie.

Die pool het net vol gebly seker maar as gevolg van die hitte.

Anna-liza R - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anna-liza R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het lekker daar gekuier. Kan dalk net laat kyk na lugversorging. Maak nie baie koud in warm toestande nie.

Sterkte vir jul gastehuis vorentoe.

Anika S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anika S
Gesin met tieners

Fantasties.

Dit is groot, ruim en baie netjies! Perfek vir 4 persone.

Annatjie M - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste, ons slaap altyd hier oor as ons daardie rigting reis.

Ons is baie gelukkig by Schroderhuis, nog elke keer puik diens gekry, skoon, als is netjies en die kwaliteit is van die beste. Ek kan dit enige tyd met trots aanbeveel. Baie dankie.

Schroderhuis Guest House's terugvoer

Beste Cobus,

Baie dankie. Dit was net 'n plesier wees om julle weer by ons te ontvang.

Hoop ons sien julle gou weer!

Mooi dag
Monique

Schroderhuis Guest House
Mariska V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mariska V
Gesin met klein kinders

Netjies.

Netjiese kamer en badkamer. Eenvoudig, dog alles wat jy nodig het.

Schroderhuis Guest House's terugvoer

Baie Dankie vir jul terugvoering,dit was n plesier om jul hier te he,hoop om julle gou weer te sien.

Monique

Schroderhuis Guest House
Annelise D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelise D
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Baie behulpsaam, netjies en skoon. Dankie vir die goeie diens!

Deon B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Deon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en vriendelike diens.

Netjies, modern, skoon en vriendelike diens. Mure tussen kamers is baie dun - luister na jou bure se TV en gesels.

A S C - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
A S C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en hoë gradering.

Baie dankie vir 'n vriendelike ontvangs. Beveel beslis aan.

Schroderhuis Guest House's terugvoer

Goeiedag

Baie dankie vir jul terugvoering dit was net 'n plesier om jul te huisves jul is altyd welkom, hoop om julle vinnig weer te sien

Groete
Monique en span

Schroderhuis Guest House
Lindie P - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie P
Saam met vriende

Gerieflik, heerlike oornagplek.

Alles baie gerieflik, enigste probleem is WiFi wat nie gewerk het in ons kamer nie.

Niel H - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel H
Gesin met tieners

Baie netjies en bekostigbaar!

Probeer asb. WiFi sterker maak! Ons was in die gesinskamer en WiFi het glad nie opgevang nie! Anders as dit was dit heerlik!

Dr Casper H - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dr Casper H
Saam met vriende

Dit is mos lekker huis en slaap!

'n Ware tuiste vanaf huis.

Marika J - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marika J
Gesin met klein kinders

Gemaklik, gerieflik, aangenaam, vriendelik!

Baie gerieflik geleë. Kamer het alles wat jy nodig het vir 'n gemaklie "re-charge" om die pad weer aan te durf. Daar is selfs 'n lekker swembad en gerieflike braaigeriewe, omring deur 'n netjiese groen tuin om die atmosfeer ontspanne en koel te maak. Baie dankie! Ons het heerlik gebly!

Johmare B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johmare B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, skoon en netjies en naby alles.

'n Netjiese en skoon gastehuis. Gerieflik met alles wat nodig is. Sal beslis weer hier oornag op pad na die Wes-Kaap. Vriendelike ontvangs.

Johanna E H - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna E H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vir hulle vriendelike diens en vriendelike personeel.

Die guesthouse het baie vriendelike personeel en die plek self is netjies, gerieflik en veilig.

Graham P - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Graham P
Gesin met tieners

Clean and comfortable with all the usual amenities, well situated for an Overnight stay and close to mall.

Only issue was the card machine didn't work

Chantelle V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle V

'n Stukkie hemel in Upington!

Die kliëntediens was puik. Elke dag was die perfekte wegbreek van die besige stadslewe af. Voorwaar waarde vir my geld!

Charene V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charene V
Gesin met tieners

Five star room and service, at an affordable price.

After a tiring 18 hour trip, what a relief to find our room luxurious, clean and cool! Very secure parking. Marietjie and her team went the extra mile to assist with our extremely late arrival. Thank you for a very special stay!

Schroderhuis Guest House's terugvoer

Good day,

Thank you for your review was a pleasure having you at our establishment

All the best

Regards
Monique and team

Schroderhuis Guest House
Arno V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno V
Gesin met klein kinders

Uitstekend!

Baie goeie diens en vriendelikheid, fantastiese plek vir enige gesin om oor te bly en waarde vir geld!

Olga D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olga D
Gesin met klein kinders

Baie rustig en veilig. Kon lekker met kinders in swembad speel.

Goeie vakansieverblyf en waarde vir geld. Skoonmakers was gereeld laat by eenheid maar is netjies skoon gemaak. Dalk meer skoonmakers aanstel.

Suzette V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzette V
Enkelreisiger

Aangenaam.

Vriendelike diens en personeel is behulpsaam. Kamers was gereed en netjies, sowel as gerieflik.

Jh T - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jh T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gerieflike gastehuis en sal weer van hierdie gastehuis gebruik maak.

Baie netjies en gerieflik, personeel baie vriendelik en behulpsaam. Swembad en lugversorging is regtig 'n lafernis na 'n warm rit.

Harman D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harman D
Gesin met klein kinders

Dit was baie gemaklik en rustig.

Dit was een van die baie meer gemaklik oorslaapplekkies en die swembad het dit baie lekkerder gemaak om af te koel na 'n lang dag op die pad van Johannesburg af.

Schroderhuis Guest House's terugvoer

Goeie dag,

Baie dankie vir die mooi resensie.

Ek is baie bly julle het dit geniet. Ons hoop on julle gou weer te sien.
Julle moet julle vakansie geniet en veilig reis.

Groete
Schroderhuis Gastehuis

Schroderhuis Guest House
Elize M - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elize M
Enkelreisiger

Rustige gastehuis.

Dit is 'n baie oulike en rustige gastehuis, ek sal volgende keer net dalk meer daar wil wees om die lekker koel swembad uit te toets.

Schroderhuis Guest House's terugvoer

Baie dankie vir jou mooi verwysing. Ons is baie bly u het dit geniet. Ons hoop volgende keer u kan ons swembad uitoets. Hy is baie verfrissend heir in Upington se hitte!

Schroderhuis Guest House
Niel H - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel H
Gesin met tieners

Aangename plek met baie vriendelike personeel!

Baie lekker, netjiese plek, verkeer in die hoofstraat mag dalk steurend wees! Ontbyt was heerlik en personeel baie vriendelik! Knap.

Schroderhuis Guest House's terugvoer

Baie dankie Hendrik.
Ons is bly jy het die verblyf geniet.

Schroderhuis Guest House
Karen C - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karen C
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik en bekostigbaar.

Ons verblyf was regtig lekker. Die lugverkoeling was 'n aangename ekstra om te hê in die hitte. Sou daarvan gehou het om te kon ontbyt eet, maar aangesien die gastehuis amper leeg was, was daar nie ontbyt beskikbaar nie. Ons was ook "double booked". Ek het oorspronklik gevra vir die familiewoonstel met 2 kamers, maar met aankoms is vir my gesê iemand anders het dit gekry. Sal dit wel aanbeveel. Die swembad se water was heerlik en die swembad skoon!

Schroderhuis Guest House's terugvoer

Hallo Karen. Dankie vir jou mooi verwysing. Ek is bly julle was tevrede met die verblyf.
Jammer oor die ontbyt, ek was nie bewus daarvan nie.

Schroderhuis Guest House
Andre S - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik vir oornagfasiliteit en vriendelike diens.

Alles baie goed met 2 insidente wat pla. My kamer was oopgelos na dit skoongemaak was en enige iemand kon instap. 12 uur die nag het 'n ander besoeker my wakker gemaak in 'n besope toestand op soek na iemand wat hom vas parkeer het. Genoeg parkering is 'n probleem.

Lewis B - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lewis B
Gesin met klein kinders

Uitstekend!

Verblyf was uitstekend! Waarde vir geld, netjies, vriendelike ontvangs en veilig. Het alreeds vir volgende besoek bespreek.

Schroderhuis Guest House's terugvoer

Ons is baie bly julle het jul verblyf geniet. Ons kan nie wag om julle weer te sien nie. Ry asb veilig wanneer julle oppad is!

Schroderhuis Guest House
Jan L - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed. TV het net glad nie gewerk nie.

Goed. Maak net seker die TV is korrek ingestel.

Hannes S - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes S
Besigheidsreis

Excellent place to stay.

The guest house is perfectly placed.

Linda M - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda M
Enkelreisiger

Geen voorsiening is gemaak vir beurtkrag nie.

Geen voorsiening is gemaak vir beurtkrag nie; geen flitse of kerse of enige iets nie. Aangesien almal bewus is van die feit van beurtkrag, sou ek dink die eienaars moes ten minste kom ondersoek instel het na hul gaste vir 3 ure in die stikdonkerte gesit het. Andersins hulpvaardig.

Hein V - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hein V

Ongeskikte diens.

Ek en my dogter het 'n roetereis gedoen en ook vir familie gaan kuier op 'n plaas buite Upington. Met aankoms word daar vir ons gesê ons is in die ander gastehuis, twee blokke van daar bespreek. Daar was geensins sprake op die internet van 'n ander gastehuis nie. Ons het die plek gekies as gevolg van die interieur en die swembad. Maar die ander plek het nie 'n swembad nie. Die ontvangsdame was uiters ongeskik en wou niks weet van hulle wat dalk 'n fout gemaak het nie. Daar was 'n hewige rusie en ons moes maar net die saak so aanvaar. Hulle het darem later toegelaat dat ons daar gaan swem en ook 'n gratis ontbyt aangebied. Ek sal geensins die plek aanbeveel nie. Hulle sal hulle webtuiste duideliker moet maak om die onderskeid aan te dui.

Izel H - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Izel H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige oornag. Ontbyt was lekker. 'n Baie "nice" plek.

Dis 'n moderne plek. Die kamer is toegerus al die nodige.

Jeanne D - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jeanne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het die verblyf geniet en is goed ontvang by aankoms.

Alhoewel die verblyf puik was, het ons meer verwag van die selfsorg gedeelte. Daar was bv. nie items soos 'n broodmes en ander eetgerei of borde beskikbaar nie, slegs een teelepel. Daar was ook nie vars melk vir die koffie nie. Ons het gekies om nie ontbyt te neem die volgende oggend nie, en kan dus nie daaroor kommentaar lewer nie.

Janette L - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi en het VREK lekker geslaap!

Ons het dit geniet om in so 'n pragtige plek in te stap. Ons het die swembad ook geniet, dis lekker om bietjie in die Noord-Kaap se hitte af te koel. Die kamers is top gehalte.

Vanaf R900
R900 R720
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R900 R720
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R900 R720
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schröder-straat 144, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHNZmGPVlkLuOEU2Sgx7qbQwu3r9Dz5zIzJUu09cmsJ6VgBE3OU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900, nou Vanaf R720  per nag, vir 2 mense 64 5 1 5 144 Schroder Street Upington 8800 Noord-Kaap 086 999 0018 12:00-20:00 10:00 -28.44204400568 21.271634101868
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!