10% af Kry 10% af op alle besprekings wat 6 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Scottburgh Akkommodasie by Scottburgh Holiday Home | LekkeSlaap
+35
+35

Scottburgh Holiday Home

3 resensies
Selfsorg
  • Op die Nippertjie-aanbod - Kry 10% af
  • Vanaf R650 R585 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ann Arbor-weg 8, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Scottburgh Holiday Home bied selfsorgverblyf in die oulike kusdorpie, Scottburgh. Hierdie dorpie bied besoekers aan die Suidkus die perfekte geleentheid om die strande en kuslyn van KwaZulu-Natal met sy bekende asemrowende strande, natuurlike woude en sub-tropiese klimaat se verken.

Die verblyf beskik oor die hoofhuis en 'n woonstel wat as geheel of apart bespreek kan word. Die hoofhuis het slaapplek vir 8 gaste en die woonstel het slaapplek vir 4. Elke eenheid het sy eie ingang.

Die eenhede het albei 'n kombuis wat ten volle toegerus is vir selfsorg. Daar is 'n lieflike tuin en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Besienswaardighede in die area sluit Crocworld Conservation Centre, Scottburgh Beach, TC Robertson Natuurreservaat en Scottburgh Gholfklub in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Satelliet-TV

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.1 uit 5van 3 resensies vir Scottburgh Holiday Home
Netheid
3.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
3.3/5
Veiligheid
3.3/5
Waarde vir geld
2.7/5

Ligging

  • Ann Arbor-weg 8, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Scottburgh Holiday Home het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R650
Vanaf R585
per nag (plek vir 2)
was R650
Vanaf R585
per nag (plek vir 2)
was R650
Vanaf R585
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ann Arbor-weg 8, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAu3qekz8cU1wR6ezjCtV8N1MaXrwkQTACTT2ZgVO8T0kLYAh4H4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R650, nou Vanaf R585  per nag (plek vir 2) 3 5 1 4 8 Ann Arbor Road Scottburgh 4180 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -30.3027728 30.7446284
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za