@Sea Belle

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

@Sea Belle is in die kusdorp, Yzerfontein. Die huis het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders. Dit is naby die strand, verskeie besienswaardighede en om die draai van die bakkery af.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed. Die derde slaapkamer het ’n dubbelbed en dan is daar nog ’n vertrek met 2 enkelbeddens vir kinders. Daar is 'n stort in die eerste badkamer en 'n stort en 'n bad in die tweede badkamer.

Die leefarea is oopplan en die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, mikrogolfoond, stoof, oond, breekware en eetgerei. Die sitarea het gemaklike leerbanke en 'n TV met volledige DStv-kanale. Die leefarea het 'n eetarea en 'n ingeboude braai.

Daar is 'n onderdak-patio met 'n ingeboude braai en 'n tafel met bankies.

Yzerfontein is aan die prentjiemooi Weskus van Suid-Afrika sowat 80 km van Kaapstad af. Dié kusdorp spog met pragtige strande, seisoenale veldblomme en is bekend vir visvang. Dasseleiland is sowat 10 km van die kus af en bied 'n oorvloed voëllewe en 'n landskap wat vra om afgeneem te word.

Slaapplek

'n Bespreking by @Sea Belle sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 kinders
2 x Kinderbedjie

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na @Sea Belle gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]