10 gaste
4 slaapkamers
5 beds
4 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 25 Steyn Street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sea Breeze is 'n ruim selfsorghuis wat berg- en see-uitsigte in De Kelders bied. Dit is die ideale opsie vir 'n gesin of groot groep vriende en die huis is slegs 450 m vanaf die strand.
Dié huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Gaste in hierdie 2 kamers deel die badkamer met 'n bad. Die vierde slaapkamer is in 'n aparte woonstel en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die ruim oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Dit lei na die sitarea met sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Langs die leefarea is 'n binnebraaikamer met 'n etenstafel. Die huis is 10 minute se ry vanaf die middedorp waar daar winkels en restaurante is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Sanmarie Geverifieer
Eiendomme 30
Resensies 128
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 25 Steyn Street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Sea Breeze het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
25 Steyn Street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang