Sea Breeze Guest House
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 7 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Crassula-weg 36, Table View, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R750R675 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sea Breeze Guest House is in Bloubergstrand en bied gerieflike eenhede 500 m van die strand af.
Die gastehuis het 3 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n privaat ingang wat toegang tot 'n tuin bied. Elke kamer het ook 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Daar is ook 'n mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV. WiFi is beskikbaar.
Gaste kan langs die swembad ontspan of van die braaigeriewe gebruik maak. Daar is 'n speelplek vir kinders en veilige parkeerplek op die perseel. Fietse is ook beskikbaar vir gaste om te gebruik.
Sea Breeze Guest House is naby verskeie restaurante, Bayside Mall en Table View Mall.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Candice Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 58
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Crassula-weg 36, Table View, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Sea Breeze Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Table View Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Crassula-weg 36, Table View, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom