Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Breeze Manor Green Unit

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.8/5

Michele Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 7

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 3 resensies vir Sea Breeze Manor Green Unit
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.0/5
Anton G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anton G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Redelik maklike toegang tot winkels.

Aangename verblyf. Geen alternatiewe beligting wat werk gedurende beurtkrag. Sit twee ure in donkerte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wanda O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda O
Gesin met tieners

Will stay there again.

We enjoyed our stay, place was clean and the area very quiet. First time in Gonubie, the beach area is beautiful. The WiFi was very slow, especially in the evening when other units also use theirs. The one TV did not work (room on the right). I don't know if it's the remote or the batteries being faulty.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Breeze Manor Green Unit se terugvoer

Hi Wanda, thank you for this. I will attend to this. Glad you had a good stay overall.

Sea Breeze Manor Green Unit
Ernest D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ernest D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, goed gereël, netjies en aangenaam, baie dankie.

Baie dankie vir 'n heerlike oornagplekkie. Net twee goed wat gekrap het: Die bed is hol in die middel en het ons sleg geslaap met die wat ons twee na mekaar beweeg in ons slaap wanneer jy beweeg, veral natuurlik, nou in die somer. Ek slaap graag teen my vrou, maar in die somer soek ons so bietjie beweeg ruimte. Ander ding wat gekrap het, ek het gesoek vir 'n verblyf in Morgansbaai. Die "site" het opgekom en moes ek 60 km ry om by die bestemming uit te kom en die aand laat weer terug. Dit was vir my sleg. Ek sou graag in Morgansbaai of vrek naby wou blyplek bekom. Ek gebruik graag Lekkeslaap as my verblyf verskaffer, maar dit was sleg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Breeze Manor Green Unit se terugvoer

Hi Ernest, dankie vir die terugvoer. Ons het die bed vervang.

Sea Breeze Manor Green Unit
Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tiende-laan 9, Eenheid 2, Gonubie, 5256, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec363c4e381dc297a5a0a8f814b5f3dba57705525d72e019c03fc5f13188e3063170d313e46fcf3402fbdbad401d683c1b4b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 9 Tenth Avenue Unit 2 5256 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.941009883546 28.01673770647
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem