Houtbaai Akkommodasie by Sea Cottage | LekkeSlaap
+14
+14

Sea Cottage

3 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Helgarda Estate , Bisschop-straat 11, Hout Bay West, 7872, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18

Beskrywing

Sea Cottage is 'n betowerende en luukse selfsorgkothuis in 'n stil, vreedsame area in Houtbaai.

Die kothuis het slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n ekstra-lang koninggrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg. Die gerieflike sitkamer-area is ingerig met 'n TV met DStv en 'n DVD-speler. Die leefarea lei na 'n privaat stoep met lieflike uitsigte op Chapman's Peak.

Die swembad en braaigeriewe is tot gaste se beskikking. Die kothuis word daagliks skoongemaak. Die huisie het ook lugversorging. Parkeerplek beskikbaar op die perseel. Rook is verbode by die instansie.

Slaapplek

’n Bespreking by Sea Cottage sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Vlaams

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Sea Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Helgarda Estate , Bisschop-straat 11, Hout Bay West, 7872, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Helgarda Estate , Bisschop-straat 11, Hout Bay West, 7872, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIzYzA1ZDRjLTAzYTEtNGM0NC04NzZmLTkyMmUwOTBiZDFmZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 Helgarda Estate 11 Bisschop Road 7872 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -34.027104935644 18.346154885181
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za