Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea-esta Betty's Bay

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2023 tot 30 Dec 2023 en 15 Dec 2024 to 13 Jan 2025.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Beperk tot slegs een afslagaanbod per maand.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2023 tot 30 Dec 2023 en 15 Dec 2024 to 13 Jan 2025.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 word gehef en is voor aankoms betaalbaar.

Neem asb. kennis dat dit 'n stil area is en dat harde musiek en partytjie nie toegelaat word nie. Geen geraas na 23:00.

Indien geraasreëls oortree word, sal inwoners die plaaslike polisie daarvan in kennis stel. As geraas voortduur, behou die instansie die reg om gaste van die eiendom te laat verwyder.

Al die beddens is met vars matrasbeskermers en beddegoed met kussings oorgetrek. Ekstra komberse sal vir die kouer aande voorsien word.

Handdoeke en handdoekies om hande mee droog te maak word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 750
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 750
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Oxalis-straat 4702, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51e32847a699edd5ced3353a86e57057adf5f09c03ac401d3ccbcc8201d28e493a8134e8f0e552295fec2b326cd72a8ada41?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag (plek vir 8) 24 5 1 5 4702 Oxalis Street Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.359051160088 18.890454184656
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem