Margate Akkommodasie by Sea-esta Waves Holiday House | LekkeSlaap
+36
+36

Sea-esta Waves Holiday House

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 12)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Faery Glen-weg, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Sea-esta Waves Holiday House bied selfsorgverblyf in 'n vakansiehuis met 5 slaapkamers wat in die kusdorp, Margate geleë is. Die huis is ideaal vir gesinne, vriendegroepe en spanbou-wegbreke. Die verblyf is sowat 1,1 km van Margate se strand af.

Die huis beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers en het slaapplek vir 12 gaste. Die eerste slaapkamer het 3 dubbelbeddens, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde, vierde en vyfde slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed. Daar is 'n dek onder 'n lapa met sy eie kroeg, braai, 'n swembad, pooltafel, veerpyltjiebord en speletjies vir gaste se vermaak. Parkeerplek vir 4 voertuie word voorsien.

Die omliggende area bied strande, restaurante en kroeë, knortjor- en verfbalbane, en gaste kan ander dorpe aan die Suidkus soos Ramsgate, Uvongo en Shelly Beach besoek. Sea-esta Waves Holiday House is 168 km van King Shaka Internasionale Lughawe af.

Aangesien dit 'n woonbuurt is, word geen harde musiek na 22:00 toegelaat nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Sea-esta Waves Holiday House sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
2 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 2 resensies vir Sea-esta Waves Holiday House
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Faery Glen-weg, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 12)
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 12)
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Faery Glen-weg, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1alehwxDeT0E4FUiGv0iruLS5gc2134m0rrbW5VhNL6geup7fs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 700  per nag (plek vir 12) 2 5 1 4 Faery Glen Road Margate 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -30.853940880634 30.370609601015
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za