Sea Haven

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sea Haven is 'n lieflike vakansiehuis met slaapplek vir 6 in Clifton. Dis stapafstand vanaf die strand en bied 'n lieflike see-uitsig.

Dié huis beskik oor 3 slaapkamers. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel. Die sitarea het 'n TV met DStv, kaggel en WiFi. Daar is ook 'n studeerkamer met 'n TV.

Die leefarea lei na 'n dek met 'n sitarea, swembad en 'n stort met warm en koue water. Die huis het 'n alarmstelsel en word daagliks skoongemaak. Let asb. daarop dat die huis slegs via trappe bereik kan word en dalk nie geskik is vir kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie. Daar is 1 parkeerplek by White Cliff.

Slaapplek

'n Bespreking by Sea Haven sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Swembad

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sea Haven gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R14 695 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]