Sea-La-Via

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sea-La-Via is 'n troeteldiervriendelike selfsorghuis in die kusdorpie Kayser's Beach. Dié vakansiehuis is sowat 500 m vanaf die strand geleë.

Sea-La-Via is 'n dubbelverdiepinghuis met 4 slaapkamers en 1 badkamer. In die eerste 3 slaapkamers is daar dubbelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n tripelstapelbed met 'n dubbelbed onder en 'n enkelbed bo. 'n Enkelslaapbank is in die leefarea by die trappe beskikbaar.

Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof en -oond, 'n mikrogolfoond en 'n yskas. In die aparte waskamer is daar 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die sitkamer het 'n TV.

Die leefarea bied toegang tot 'n agterwerf met braageriewe en 'n trampolien. Veilige parkeerplek vir 2 voertuie is op die perseel beskikbaar. Klein tot mediumgrootte honde word toegelaat, mits dit vooraf gereël word.

Slaapplek

'n Bespreking by Sea-La-Via sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 5 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Tripelstapelbed

Area 1 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Fietsry

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Fietsry

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Reisigerstjeks
  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Portugees
  •  Spaans
  •  Xhosa

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sea-La-Via gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 12)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false