aanbod Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6 vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vanaf 17 Mrt 2020 tot 16 Apr 2020.
Tergniet Akkommodasie by Sea n See | LekkeSlaap
+18
+18

Sea n See

Selfsorg
  • Spesiale Aanbod - Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6.
  • Vanaf R690 R591 per nag (plek vir 3)
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Seeperdjie-laan 28, Tergnietq, Mosselbaai , 6503, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Sea n See is in Tergniet, Mosselbaai en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie of klein gesin. Dit is naby winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Dié selfsorgwoonstel is op 'n residensiële perseel, is geskik vir 2 volwassenes en tot 2 klein kinders, en het 1 slaapkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n hoekbak, stort, toilet en wasbak. Die slaapkamer lei na 'n stoep met pragtige uitsigte oor die see en baai.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, 'snappy' kookplaat, mikrogolfoond, elektriese braaipan, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke, 'n TV met DStv Premium en DVD-speler. Die rusbanke kan ook as slaapplek vir 'n derde gas of kinders dien. Dit het 'n eetarea met sitplek waar gaste saam hul maaltye kan geniet. Gaste kan ook gratis WiFi-toegang op versoek geniet, indien dit beskikbaar is.

Daar is lieflike braaigeriewe op die toegeboude agterstoep waar gaste lekker met 'n skemerkelkie in die hand kan kuier.

Die strande is 'n entjie weg, maar naby genoeg om te stap. Allerlei winkels is naby. Die hoofpad, N2 na George en die Tuinroete asook Hartenbos, Mosselbaai en Kaapstad kan maklik bereik word. In die area is daar 'n rits restaurante, koffiewinkels, wynproe-ervarings en gaste kan ongelooflike sonsondergange- en opkomste wat net die Tuinroete kan bied, geniet.

Veilige parkeerplek is beskikbaar in 'n gedeelde binnehof.

Slaapplek

’n Bespreking by Sea n See sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Seeperdjie-laan 28, Tergnietq, Mosselbaai , 6503, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R690
Vanaf R591
per nag (plek vir 3)
was R690
Vanaf R591
per nag (plek vir 3)
was R690
Vanaf R591
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Seeperdjie-laan 28, Tergnietq, Mosselbaai , 6503, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXCI5zBaRzG6q9hbzdVRlWDOBptSzh8MEOMALMFvglM5NsyHODN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R690, nou Vanaf R591  per nag (plek vir 3) 28 Seeperdjie Avenue Tergniet 6503 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -34.067337915705 22.186576427829
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za