Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Pearl Self-Catering

  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bella Vanti-laan 56, Britannica Heights, St Helenabaai, 7382, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sea Pearl Self-Catering bied verblyf in die onderste verdieping van die eienaars se huis. Gaste het toegang tot 'n privaat ingang met 'n panoramiese see- en berguitsig. Gaste kan die strande, rotspoele en ander toeriste-aktiwiteite geniet.

Die oopplan-strandhuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Daar is ook 'n kas met ekstra komberse en kussings. Linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring. Daar is ook 'n slim-TV en gratis WiFi. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle toiletware is ingesluit en 'n waaier, droograk en haardroër word ook voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, lugbraaier, mikrogolf, ketel, basiese eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. 'n Filter-koffiemasjien en 'n koffiedompelpot word voorsien. Daar is ook braaigereedskap met 'n rooster. Gaste kan die etenstafel met stoele benut en die sitarea het 'n rusbank en koffietafel. Die skuifdeure bied toegang tot 'n onderdakstoep om die draai. Daar is sitplek en 'n vuurput. Die wadelpaadjie lei na 'n lieflike tuin en 'n swaai. Veilige parkeerplek is agter 'n outomatiese hek met geslotekringtelevisie op die perseel beskikbaar.

Sea Pearl Self-Catering is naby winkels en 'n verskeidenheid restaurante. Van hier kan gaste ook Paternoster, Langebaan en Velddrif verken, en die Weskus Nasionale Park is ook 'n kort entjie se ry weg.

Slaapplek

’n Bespreking by Sea Pearl Self-Catering sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ekstras

  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 28 resensies vir Sea Pearl Self-Catering
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Jaar gelys 1

Ligging

  • Bella Vanti-laan 56, Britannica Heights, St Helenabaai, 7382, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea Pearl Self-Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bella Vanti-laan 56, Britannica Heights, St Helenabaai, 7382, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc0013723bb4b86dabeb5ec7d9bbfce3d30eb58d72eb9df3b22d01ae898c9e033782b99982bb78199a253addf3c65c428e766?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 56 Bella Vanti Avenue Britannica Heights 7382 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.755597763793 18.020653215057
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem