Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Point Studi-O-Lishous

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Main-weg 126, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 450 R1 305 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dié stylvolle ateljeewoonstel dien as die ideale basis om Kaapstad te verken. Dit is in 'n veilige en stil area geleë en net 350 m vanaf die Seepunt se promenade en 5 minute se stap na supermarkte, restaurante en koffiewinkels.

Die bekoorlike eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n lieflike rusbank waar gaste kan ontspan en Netflix op die slim-TV kan kyk, asook 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n lessenaar. Daar is 'n omsetter en 'n battery wat krag aan die ligte, TV, foon en WiFi voorsien.

Die woonstel lei na 'n lieflike balkon met buitesitplek.

Parkeerplek is in die straat is beskikbaar en gaste het toegang tot die swembad op die dak met 'n uitsig oor die see en op die berge.

Slaapplek

’n Bespreking by Sea Point Studi-O-Lishous sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Main-weg 126, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 450
R1 450 R1 305
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 450
R1 450 R1 305
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Main-weg 126, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea8086ca5b97ad2046c54733a3b3eab8b2f2e023076e0fb58cd315792fec2071a31132f9ebe6818f284889a2d4a4344cffa8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 450 nouVanaf R1 305 per nag (plek vir 2) 126 Main Road Sea Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.912731957724 18.392062566166
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem