Yzerfontein Akkommodasie by Sea-renity | LekkeSlaap
+26

Sea-renity

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jeff's Place 3, Pearl Bay, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (vir 3 persone)

Beskrywing

Sea-renity is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in die kusdorp Yzerfontein aan die Weskus. Die perseel is ideaal geleë naby die strand.

Die woonstel het 'n privaat ingang en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-be en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-kombuis is goed toegerus en het 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof, ketel en 'n broodrooster.

Die sitkamer langsaan het 'n enkelslaapbank vir 'n derde persoons en 'n TV. Die leefarea bied toegang tot die tuin wat braaigeriewe het vir gaste om te benut. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Die perseel is net 'n paar minute se ry vanaf die middedorp en sowat 108 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Slaapplek

’n Bespreking by Sea-renity sluit in:

Koningingrootte-bed Enkelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir Sea-renity
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Jeff's Place 3, Pearl Bay, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea-renity het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R1 500
per nag (vir 3 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jeff's Place 3, Pearl Bay, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFZUCnx8eueg3QOag2WjcBDBGfs07cLQkmaaYS7E1RAkmPEKDLs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (vir 3 persone) 11 5 1 5 3 Jeff's Place Pearl Bay 7351 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.366789007057 18.167951093081
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za