Sea-renity
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Umzumbe Glades, 78 Station-weg, Umzumbe, 4225, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Sea-renity is 'n pragtige selfsorghuis met 'n lieflike uitsig oor die see. Dit is in 'n veilige kompleks in Umzumbe, 6 km verby Hibberdene geleë.
Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n ten volle toegeruste kombuis, 'n sitarea en eetarea, sowel as 'n privaat verhitte swembad. Van die 3 slaapkamers het die hoofslaapkamer 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer, en die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n wasmasjien, skottelgoedwasser, gasstoof en 'n lugbraaier toegerus. Die sitarea het 'n platskerm-TV met DStv en die eetarea het 'n etenstafel met 12 stoele.
Die huis is troeteldiervriendelik en het 'n stoep met boeke, speletjies, visvangtoerusting, 'n tuin wat heeltemal omhein is, 'n buitestort, 4 sonstoele , 2 priële, 'n tafel, 'n buite-sitkamerstel en 'n uitsig oor die see. Gaste het ook toegang tot 'n toesluitmotorhuis.
Sea-renity is 100 m vanaf 'n Blouvlagstrand met 'n getypoel, 200 m vanaf The Stiebel Rocks-visvangbaai en 300 m vanaf Shark Bay.
Slaapplek
’n Bespreking by Sea-renity sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Umzumbe Glades, 78 Station-weg, Umzumbe, 4225, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Umzumbe Port Shepstone Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Umzumbe Glades, 78 Station-weg, Umzumbe, 4225, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom