Sea Salted
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fisherman’s-weg 1155, Leisure-baai, 4278, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Sea Salted is 'n lieflike dubbelverdieping-selfsorghuis in Leisure-baai, KwaZulu-Natal wat ideaal vir 'n groep vriende of 'n groot gesin is.
Hierdie huis bied slaaplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, asook 'n aparte badkamer met 'n stort-oor-bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware, 'n wasmasjien en 'n toonbank met stoele toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 8 en 'n gerieflike sitarea, asook 'n slim-TV en gratis WiFi. Die kuierarea het 'n sitarea buite, 'n ingeboude braai en 'n panoramiese uitsig oor die see. Veilige onderdakparkeerplekke is beskikbaar.
Gaste kan in die omgewing perdry, voëlkyk, fietsry, visvang, branderplankry, staanroei, kajakvaart in die see en bergfietsry.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Lauren Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- Fisherman’s-weg 1155, Leisure-baai, 4278, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Sea Salted het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Leisure Bay Port Edward Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fisherman’s-weg 1155, Leisure-baai, 4278, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom