Sea Sea Me
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hill Top-straat 59, Scarborough, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
- Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sea Sea Me is ’n selfsorghuis op die eienaar se eiendom in die pragtige voorstad Scarborough, Kaapstad. Hierdie vakansie-eiendom bied pragtige uitsigte oor die see en die area vanaf die balkon en meeste kamers.
Hierdie huis bied verblyf aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en bied lieflike uitsigte oor die see. Die kombuis is met ’n yskas, mikrogolfoond en gasstoof toegerus. Die aangrensende oopplan-leefarea lei na die balkon, waar daar ’n draagbare braai is en wat lieflike uitsigte bied. Die huis het ook 'n houtvuurkaggel.
Daar is parkeerplek op die perseel. Vanaf die parkeerplek moet gaste by steentrappies afstap na die hoofingang.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Stort
- Seep
- Toiletware
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Michel Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 6
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Hill Top-straat 59, Scarborough, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink Sea Sea Me het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Scarborough Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hill Top-straat 59, Scarborough, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap