+27
Selfsorg in Skiathos

Sea Shell Cottage

8 gaste

3 slaapkamers

5 beddens

2 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 29 Amorgos Street, Skiatos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Sea Shell Cottage is 'n lieflike selfsorgkothuis in Skiathos, Langebaan. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle hierdie kusbestemming kan verken en geniet.

Hierdie kothuis bied slaapplek vir tot 6 volwassenes en 2 kinders en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens bevat wat slegs vir kinders geskik is. Die gedeelde badkamer is ingerig met 'n bad en stort. Linne, bad- en swemhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel. 'n Wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief. Die sitkamer is ingerig met 1 dubbelslaapbank, gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n binnenshuise braai-area met 'n ingeboude braai en sitplek, 'n onderdak-patio met 'n buite-eetarea en 'n houtvuur-warmbad geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels, restaurante en die gewilde Club Mykonos-oord is naby, met die strand ongeveer 1 km weg.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Kinderbed vir 1

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Warmbad

Ligging

  • 29 Amorgos Street, Skiatos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 650
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 650
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 650
per nag (plek vir 8)
Bespreek

29 Amorgos Street, Skiatos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b421ab5ffb5cf85be137baa59ece01d3992741d78cddf8fc3be834982c449cdffea5b2fc64393865359766fa31a2c1ab911?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 650 per nag (plek vir 8) 29 Amorgos Street Skiatos 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.0464959 18.0473853

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang