+21

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
George N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Uitsig oor 1 van die sewe wonders van die wêreld. Mense wat draf van vroeg af. Ons gasheer was Leon, was op sy pos en altyd gewillig om te help. Die uitsig was pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudolph & Milanie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Vreeslik geniet. Ja, was uitstekend. Stort oor bad wel 'n probleem, maar verder alles perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rousdia B
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Awesome. Superb and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2026

Baie aangename verblyf in 'n mooi deel. Baie lekker. Die woonstel het 'n wonderlike uitsig op Tafelberg en Bloubergstrand.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anita S
Kort verblyf
4.6
Jan 2026

Ongelooflike mooi uitsig. Baie lekker gebly en ongelooflike uitsig gehad. Sal net voorstel om tralies voor deure en vensters te sit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

This is a jewel in one of the best holiday destinations. View breathtaking. Excellent place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shanay V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Sea Spray offers breathtaking views of Table Mountain and relaxed beach vibes. It was very nice, beautiful view and the perfect location to stay in. Not far from V&A, very clean and practical unit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryna V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Regtig fantasties. Fantastiese plek. Eienaar gee om vir sy gaste. Die eienaar gee baie goeie aanwysings en maak seker ons is veilig daar. Die wagte is baie vriendelik en altyd op hul pos. Die mooiste uitsig oor Tafelberg en die see reg vanuit die sitkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Net lekker. Baie lekker gewees. Ligging is perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ramona F
Lang verblyf
5.0
Feb 2025

Fabulous. Fabulous close to everything, very safe and a lovely warm pool for windy days on the beach. More than enough restaurants within walking distance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 86

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)
Bespreek

4 Marine Avenue, Sea Spray building, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3151d6479c124df124496226bd00e8a8288d8f8084c55b12c8fd00d71b4b3969515d1bf07bfe89859ee2f6f1ca38bde60a02?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 64 5 1 5 4 Marine Avenue Sea Spray building 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.823516834003 18.477976620197

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang