Sea View
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rust-straat 18, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Vanaf R4 800 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Sea View bied bekoorlike selfsorgverblyf in Yzerfontein, 'n kusdorpie aan die Weskus en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n avontuurlike wegbreek.
Dié huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die slaapkamers het koninggrootte- of koningingrootte-beddens, en daar is beide bad- en stortgeriewe in die huis. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n sitarea met 'n gemaklike sitkamerstel, koffietafel, kaggel en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n stoep met 'n see-uitsig en 'n sitarea en 'n braai. Gaste wat die area wil verken kan aktiwiteite soos visvang en tennis geniet, bergfietsroetes aandurf of verskeie restaurante besoek.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Ros Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Rust-straat 18, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Gaste dink Sea View het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Yzerfontein Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rust-straat 18, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap