LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Seabatical | LekkeSlaap
+16

Seabatical

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Seabatical
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Elru H - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elru H
Gesin met klein kinders

Ideale plek vir 'n lekker wegbreek met die familie!

Pragtige uitsig, netjies, ruim en die swembad is 'n bonus! Beslis 'n plek om na terug te keer.

Riaan S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan S
Gesin met klein kinders

Awesome.

Dis die ideale plek vir 'n gesin en ons het dit geniet. Die plek is ruim netjies en skoon verder woorde kan dit nie beskryf oor die uitsig wat die huis skep nie en ons hoop om spoedig weer te kuier baie dankie vir die kuier dit was die moeite werd.

Danielle N - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle N
Saam met vriende

Seabatical was perfek, ek het die huis geniet, sal enige tyd weer daai huis bespreek.

Kombuis perfek, leefarea mooi, kamers love dit, swemarea asemrowend.

Chrisna G - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna G
Saam met vriende

Ongelooflike lekker huis met die mooiste uitsig!

Ons het ons verblyf verskriklik geniet. Die mooiste uitsig en ongelooflike lekker kuier-huis. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Vanaf R1 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milkwood-rylaan 21, Old Place, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFWR6qAoNYrMiqawYVBOrloRM4IUKyI08B1JYGLZQctxsNOtA50?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 21 Milkwood Drive Old Place 6571 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.03584 23.06317
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!