Seabed
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 08:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Periwinklestraat 4, Vermont, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Seabed bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gemeubileerde eenslaapkamerwoonstel in die kusdorpie Vermont naby Hermanus. Die woonstel skuil in 'n doodloopstraat in 'n stil woonbuurt, lekker naby die kuspaadjie.
Seabed het slaapplek vir 2 gaste in 'n slaapkamer met 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort en 'n bad, en die kombuis-, sit- en eetarea is oopplan. Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolf, yskassie, ketel, en broodrooster. Die woonstel het WiFi en sekere DStv-kanale. 'n Skuifdeur lei na die veranda met sy 2 stoele en braaigeriewe, en 'n grasperk met 'n gedeeltelike see-uitsig.
Die paadjie lei deur die fynbos, verby getypoele en 'n natuurreservaat tot by 'n klein swemstrandjie, loopafstad van die woonstel af. Seabed is sowat 12 minute vanaf Whale Coast Mall en daar is 'n wassery, apteek en restaurante in die omgewing.
Slaapplek
’n Bespreking by Seabed sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Chris & Heila Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Jaar gelys 6
Ligging
- Periwinklestraat 4, Vermont, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Seabed het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 08:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Periwinklestraat 4, Vermont, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom