SeaBreeze Guesthouse
- Kapasiteit: 43 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Turmalinstraat 48, Vineta, Swakopmund, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 980 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
SeaBreeze Guesthouse bied gerieflike, rustige selfsorgverblyf in 'n gastehuis in die middedorp van Swakopmund. Die gastehuis is stapafstand vanaf die strand en is naby koffiewinkels, restaurante, kuierplekke en besienswaardighede in Swakopmund.
Daar is 8 dubbelkamers en 12 selfsorg-eenhede. Al die kamers het privaat badkamers, koffie- en teemaakgeriewe, yskassies, haardroërs, kluise en TV's met DStv (hotel-pakket).
Veilige parkeerplek vir 11 voertuie is op die perseel beskikbaar. Verder bied ons gratis WiFi en 'n gemeenskaplike braai-area. Die perseel word beveilig deur 'n hek met afstandbeheer.
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Wasgoeddiens
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Vlaams
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Bennie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Jaar gelys 7
Ligging
- Turmalinstraat 48, Vineta, Swakopmund, 0000, Erongo
- Gaste dink SeaBreeze Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hage Heights Vineta Swakopmund Erongo Namibië
- Kapasiteit: 43 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Turmalinstraat 48, Vineta, Swakopmund, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom