Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SeaBreeze West

  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: West-weg, SeaBreeze West 2, Margate Beach, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

SeaBreeze West is 'n gerieflike selfsorgwoonstel vir 6 gaste in Margate Beach, Margate.

Die grondverdiepingwoonstel bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en sitarea. Die slaapkamers het elk 'n dubbelbed of 'n koninggrootte-bed en die badkamers het 'n bad en stort. Daar is 2 slaapbanke in die leefarea wat vir kinders geskik is.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en tuimeldroër.

Verder kan gaste in die sitarea voor die TV met OpenView ontspan. Dié area lei na 'n stoep met 'n etenstafel en braaigeriewe en 'n uitsig oor die tuin.

Daar is veilige parkeerplek in die motorhuis en die kompleks is met 'n elektriese heining omhein.

SeaBreeze West is 1 km vanaf Margate South Beach wat aktiwiteite soos duik, swem, branderplankry en visvang bied. Verder het Margate talle restaurante, koffiewinkels en winkels. Gaste kan gaan gholfspeel en ander besienswaardighede soos die Margate Voëlpark met 'n deurloop-voëlhok besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by SeaBreeze West sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 19 resensies vir SeaBreeze West
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Heinrich Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Jaar gelys 2

Ligging

  • West-weg, SeaBreeze West 2, Margate Beach, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink SeaBreeze West het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: West-weg, SeaBreeze West 2, Margate Beach, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0bc2c6e1b196ecf233f4ed061686f52f7227e21dc4dc27ecd4029454ee284b1b3e800d245c371a4a69e0075a0bb77cc555c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 6) 19 5 1 5 West Road SeaBreeze West 2 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -30.860009575003 30.368445667584
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem